× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 5 days ago #207769 by Blommie
More Almal

Hexy - hier is vir jou een foto.

Jy kan gaan loer op my page vir nog

www.facebook.com/#!/pages/Sweet-Temptati...689844966056?sk=wall

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 days ago #207768 by zettie
Julle die fertility dinge is klomp geld ek weet nie hoe die arme mense met klein salarisies dit ooit moet bekostig nie. Ek nou vinnig so n som gemaak.

Net hierdie maand tot nou en ek het nog nie eers geO nie.

Afspraak R700.00
Pille en dinge R450.00
Sonar x2 R800.00
Bloed x1 R150.00
En nou bloed x5 R150.00 = R750.00

Totaal R2850.00

Baie geld ne.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 days ago #207767 by zettie
Goeie more dames bly om tesien dit gaan goed met almal.

Sjoe Cisca jy werk darem vroeg bly ek is nie jy nie. Die vvordeel van vir jouself werk ek bepaal my eie ure :) .

Was vanoggend weer vir sonar follie groei mooi is nou 16mm behoort te O op 18mm so more of sondag of maandag. Ek moet nou elke oggend tussen 8 - 9 gaan vir bloed om LH tetoets sodat kan sien as ek geO het. So ja nou Bd ons maar voort en kyk wat gebeur dokter sal bel as bloed reg is en dan moet ons ekstra baie Bd daai dag.

Lekker werk julle :cheer:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 days ago #207752 by sexy~hexy
More almal

Dis Vrydag :rock:

Hoe gaan dit vanmore?

Cisca.... :pinch: vir jou wat op 'n Vrydag so vroeg al by die kantoor is....wat gaan jy maak wanneer daar 'n baba is? Is jou ure darem flexible genoeg? Hoe ry die nuwe kar nog?

Anje...hoe was jou bday gister toe gewees?

Morgan....waar kruip jy weg?

Cornel, wat is nog als nuus?

Linda, jy moet bietjie fotos kom post van jou bak & brou :)

Ankia, ek sien gisteraand op The Princess and the Frog is die prinses se naam Anika Rose...is dit waar jy sussa se naam gesien het :)

Jooste en Klippie ....hoe vorder die reg eet???

Wat is almal se planne vir die naweek?

Jayden-hulle het mo vandag braaiertjie dag....en ek sit by die werk :angry: Ek sal maar op fotos moet kyk wat het hulle als gedoen....

Het gisteraand sommer so uit die bloute weer 'n blob CM gehad (tmi sorry), en ek voel regtig opgeblaas en winderig :S Wonder wat sal dit nou wees....

Anyway...gesels later weer!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 days ago #207748 by Goggatjies
goeie more
So vandag is 'n nuwe dag en ons wag nog vir sussa.
Was gister weer vir reflex, was lekker en sy se sussa behoort vandag of more hier te wees, ek dink more, maar ek sal julle op hoogte hou.
Lekker dag
Sexy sterkte - kan nie hide op my foon nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 days ago #207747 by Cisca
More almal :woohoo: :woohoo: Dis VRYDAG!!!!!!
En ek sit al 6 die oggend op kantoor :S


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Jammer julle , het nie baie tyd vir personals nie, daar is tog 'n rede hoekom ek sooooooooo damn vroeg hier is op 'n vrydag oggend.

Chat later

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207731 by Blommie
Hallooooo

Ek wil gou bietjie hoor. Die dames van Pretoria (miskien Centurion) wat hier chat. Wat betaal julle vir 'n gyne afspraak. Myne vra my R700 konsultasie + R600 'n sonar.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account