× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #207666 by klippie
Slakkie, e-filing is soos 'n kondoom, as hy werk is dit great, maar as hy nie werk nie is daar k@k :-)

3 tot 4 ure vat jou tot in Dullstroom, Sabie, Graskop en daai plekke. Of Pietersburg
Of Kroonstad
Of Zeerust
Dis 'n moeilike ene!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207659 by Slakkie
Hoor hier julle wat kan 'n mens doen op nuwejaar. Ons wil graag iets spesiaals doen maar wil nie te ver gaan nie so 3-4 ure in die kar maar iets wat net ons twee kan doen wat spesiaal is? Help my met idees? Dis seker ook nou al laat om te bespreek maar ons is net nie lus vir 'n braai en gekuier by iemand se huis nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207657 by Slakkie
O en Klippie efiling ek het nou die dag die call centre gebel die arme mens wat geantwoord het is uitgeskel hoe hy gefire moet word en hoe skaam sy ma moet kry wat hom gebaar het want die goed werk nie soos dit moet nie want jy kan nie betalings groter as r500 000,00 maak nie toe email ek hulle en word meegedeel om die call centre te bel waarna ek toe vir 'n taamlike wyle aanhou tot ek deurgesit word na iemand wat toe vir my sy nee ek weet nie waarna ek spontaan ontplof het!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207654 by Slakkie
Genugtig wat 'n score!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207653 by klippie
87-0 die wedstryd is verby.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207652 by klippie
Jaaaaaaaaaaaaaa Strikkie, die beste deel is die f*k*f deel, ongelukkig gebeur dit few and far between, en as dit gebeur f*k*f hulle nog sonder om te betaal :-)

'n Kinderpartyjie venue met 'n donkie en labrador-puppies is die oplossing!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207649 by klippie
:-) lmga vir vreet 'n vienna!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account