× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 days ago #207695 by Lynkie
Dagsê almal,

Sjoe julle het omtrent gechat...Het eers die rugby gekyk "GO BOKKE"... en nou moet ek so bietjie werk.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ek sal enige tyd kom uithelp met die honde salon, maar 'n klomp gillende kindertjies.... dink ek kan 'n handvol raak.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207677 by Blommie
Hexy ek bak troue koeke en verjaarsdae koeke van my huis af. En geniet dit vreeslik baie.

Kan my eie ure bepaal en op vakansie gaan net wanneer ek so voel.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207675 by joo~ste
O my gosh!!! :laugh: :laugh:
Ek sit en giggel lekker oor julle tandepasta-werk-drome. Ek wil ook daar gaan werk...asb. Hmmm...ek sal die boksies vou waarin die tandepasta moet gaan. Mensig...net die blote gedagte daarvan laat my sommer al beter voel. Ek sal nie omgee om dit vir 'n maand of wat te doen nie. Die damm boksies kan darem immers nie terugpraat nie en as die ding nie lekker wil saamwerk nie...smyt ek hom in die asdrom wat dit dan recycle!

Ha ha...
...en julle kinderpartytjie / hondesalon werkery! Hmmm...ek sal dit 'n mis gee. Honde is vir my ougat...maar ek sal iets oorkom as ek elke dag nat-hond moet ruik. En...kiddies is net so ougat...maar as daar 'n paar is met die veel suiker in...dan is ek dalk nog kort voor lank die een wat f$k##f voor die partyjie klaar is.

HOES DAAI VIR WERELD KAMPIOEN SPRINGBOKKE!!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207674 by sexy~hexy
Linda...hoe werk jy nou vir jouself...as ek so mag vra?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207672 by Blommie
More dames

Sjoe wat 'n rowwe oggend. Kry nou eers tyd vir ontbyt.

Watse werk doen julle dames?

Ek het vir Savage Jooste & Adams Ing gewerk as 'n aktetikster vir 7 jaar. Werk nou al vir 2 jaar vir myself en het nog nie eendag terug gekyk nie. Mis net die mense by die kantoor vreeslik.

Lekker daggie en ek hoop dit gaan sommer vinnig verby.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207669 by Slakkie
Ag fanks klippie ek sal bietjie loer of ek iets nice sien!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207668 by klippie
Wat van 'n plek waar mens hoog kan opgaan, byvoorbeeld 'n berg of 'n kabelkar of merry-go-round of so iets? Is daar iets spesifieks wat julle wil doen - bv adventure of romanties of wat?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account