× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 days ago #207648 by Strik*kie
Score = 66-0 :woohoo:

:lol: LMGA - vir hondesalon en kinderpartytjie - die lekkerste deel is die f*** deel hahaaaaaaaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207647 by Slakkie
Daai Fishoek plek is yummmm!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207646 by Slakkie
Ek het lanklaas so gelag!!!!

Ek stem met die kliënte ek kots elke keer bietjie in my mond as die foon lui!!! EN hoekom dink hulle altyd hulle kan net enige tyd by jou kantoor opdaag??? ek meen W T F daag jy sommer net ongevraagd by jou dokter op en dan soek jy nog afslag!!!!! Komaan mense ons soek ook bonus!

Ek het nogal ook gedink aan die kinderpartyjie ding ek bak wild koek!! Die hondesalon kan soos 'n spa wees, hond kom in, hond word gewas, hond vreet 'n vienna (dis die spa deel) hond f*k@f!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207645 by klippie
Die score is 38-0

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207643 by klippie
Slakkie, ons was al by daai sentrum, maar nog nooit daar geeet nie. (DH drink wel die outdoor plek se gratis koffie, elke keer). Ek skaam my dood - gaan kruip weg daar by die boeke tot hy klaar is :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207642 by klippie
Slakkie, ons doen dieselfde werk, ek weet hoe jy voel, ek is net so gatvol! Ek het al die volgende oorweeg:

1. Hondesalon (Hond kom in, hond word gewas, hond f*k@f)
2. Kinderpartytjie-venue (kinders kom in , kinders speel en vreet cupcakes (wat ek self gebak het), kinders f*k@f)

Ongelukkig wat ons doen, klient kom in, klient bel 17 keer 'n dag (soms 4 uur op 'n sondag), klient kerm, klient wil nie betaal nie, agent is f*kup, koper soek afslag, klient wil nie f*k@f nie). Een van die dae k@ts ek bo-op een!!

Sterkte Strikkie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207641 by Slakkie
Moenie worry nie Strikkie daar is vir jou defnitief ook 'n pos want onthou iemand moet nog die buisie in sy boksie sit!

Wats die score sover?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account