× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 days ago #207639 by Strik*kie
Ek bedoel die buisies toemaak. hehe

Ek luister op pc, hulle speel great vandag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207638 by Slakkie
Klippie jy weet mos daai nuwe sentrum daar by Lynnwood waar adams & adams se nuwe kantore is het julle al soontoe gegaan daar is die lieflikste eetplekke! Sien ek dink altyd net aan kos maar dis vir my niks lekkerder as 'n lekker lunch saam DH oor 'n naweek met lekker witwyn!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207637 by Strik*kie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Terwyl julle buisies wil volmaak, ek gaan net nie tandepasta in die buisies druk nie hahahahaha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207636 by Slakkie
JAAA Kippie dit klink na 'n blink plan dink net die intellektuele stimulasie!!!

Seriously ek is so dik vir kantoorwerk ek kan skree wens ek kon iets lekkers gaan doen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207635 by klippie
Strikkie, ek kyk nie rugby nie, ek gaan log net nou en dan by supersport in om die telling te kyk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207633 by klippie
Hey Slakster - jy moet druk "reply" (nie quick reply nie), en daar bo regs by die gesiggies is daar 'n knoppie met 2 gesigte met blou en geel klere (gebruik maar jou verbeelding). Dan click jy daarop, maar jy moet tussen die "hides" skryf, so dit lyk
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #207630 by Slakkie
Dankie Strikkie!
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account