× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #207627 by Strik*kie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207626 by Slakkie
O ja ek probeer ook bietjie gewig verloor want my klere begin al hoe stywer sit maar ek het nou al 3 koppies koffie gedrink en 'n hele flippen nougat verorber. Great nou voel ek sleg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago - 15 years 1 week ago #207624 by Slakkie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207623 by Strik*kie
Klipster, hoekom werk jy deur die nag?????
Shame arme jy en Jooste, hoop julle nie te moeg nie!

Linda, fx AF daag nie op nie.
Zettie, sterkte met die bd'ery!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207620 by Strik*kie
Hi girls

Wie kyk rugby of luister ?

Hmmm daai kar is nice!!!!!

Ankies, hoop sussie kom nou gou voor ek haar mis vlge week :(

Slakkie, as jy reply topic is daar bo by die icons 2 figuurtjies wat jy druk dan wys dit
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207618 by Slakkie
Goeiemore almal!

Sjoe dit is 'n nice kar daai. Ek wil ook kyk vir 'n kar maar ek soek 'n kleiner kar die brandstof in die stad is vir my net te heavy op 'n groot kar.

Ankia ek hoop sussa kom sommer vinnig!

Klippers sien julle gaan weer IVF die volgende siklus sterkte!

Cornel ek sou daai hondjie gevat het my hart brand om 'n ou hondjie te kry maar ek sukkel maar met DH.

Ek en Dh het darem ook weer die ttc geselsie gehad laasnaweek so ek wonder of ons maar nie nog een IUI moet probeer die jaar nie. Dinge gaan net baie woes by ons en voel ek eintlik ons moet nou bietjie geld spaar maar ek het so paar maande nou nie eers gedink aan ttc nie maar nou genugtig dit tref mens sommer net so. Ons het net op CD 11 gebd want op CD12 en 13 het ons so bietjie vasgesit so ek dink toe mis ek die eier met die opmaak BD.

Hoe hide mens iets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #207616 by sexy~hexy

ANJE

HAPPY HAPPY BDAY....mag jy 'n gatskop lekker daggie he...vol bederf en liefde en verrassings....!!!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account