× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #206451 by sexy~hexy
More almal

Lynkie, jy kan even so no-name brand by Jet Stores gaan koop, daai goed is vir my ook baie akkuraat. Fxfxfx vir jou!

Ek verbeel my Strikkie het genoem as dokter opereer gaan sy vir die res van die week in die hospitaal wees, so dalk kan sy nie kom post nie?? Sterkte Strikkie, weet net ons dink aan jou.

Hi Klippie....waarmee werk julle als by julle company? Wil graag so bietjie meer uitvind oor boedel- en likwidasie rekening wat my ma gekry het en wat regtig buitensporing baie geld is....

So DH se lip sleep alweer op die grond...ek verpes dit as hy soos 'n klein kindjie 'n tantrum gooi as ons nie BD nie....ek weet dit is nie reg van my kant af nie, maar ek worry oor my ma en oor ons kar wat 'n probleem het...en ja...more is mos die 15de September...so ek is maar net bietjie down en nie in die mood nie....

Hoe gaan dit verder met almal?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206446 by klippie
More almal!

Lynkie, dis goeie nuus van die progrestoroon, wat beteken "inconclusive"? 'n HPT is veronderstel om enige telling bo 50 op te tel, so miskien moet jy vir jou cheap clicks stokkies kry tot jy weer kan bloods volgende week? Ons is so uitgehonger vir 'n BFP :-)

Waar is Strikkie - weet iemand wat gaan aan. Ek vermoed die dokter het dadelik die ding gedoen, so nou is sy bietjie buite aksie????

Ankia, sit sussa nog?

Cisca, ek ken ongelukkig nie goeie gynies in jou valley nie, maar Ella-Bella wat eers hier gechat het, het by 'n goeie een uitgekom, sal bietjie by haar hoor wie dit was.

Al die ander girls, hoop julle het 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206431 by Lynkie
Hallo julle

Kom net gou update. Ontvangsdame het laat gistermiddag geskakel, het toetse ontvang maar gynie was nie in nie. Sy sal vandag vir hom wys en my laat weet. Sy sê die progesteroon lyk goed so dit lyk darem of ek 'n goeie ovulasie gehad het. :) Ek het gister terwyl ek nou besig was om te laat bloed trek sommer gevra hulle moet 'n pregnancy toets doen. Ek het geweet dis boetjie vroeg, maar met verlede maand se progesteroon is ook 'n pregnancy toets gedoen en hy was sommer al op CD21 'n negatief. Die pregnancy toets is "inconclusive" :huh: ...so ek sal maar geduldig moet wag ;) ten minste is dit nie negatief nie, so daar is nog hoop.

Cisca, ken ongelukkig nie jou area nie, ek's hier in JHB area. Hoop iemand ander hier kan jou help.

Morgan dankie vir die fx. Ek hoop Carli is beter ..darem lekker om so saam met haar te kan terug klim in die bed.

SH, baie geluk aan vriendin. Hoe gaan dit met jou? Is jy ok?

Weet iemand iets van Strikkie?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206403 by Cisca
Hi Julle

Het alweer 'n besige dag gehad. Dis omtrent nou weer winter hier by ons, reen al heel dag hier en dis lekker koud.

Waar is Strikkie dan????

Is nie seker of enige van julle in die Kaap is nie, maar as iemand is, weet julle dalk van 'n goeie gynie in die noordelike voorstede? Veral een wat dalk bekend is vir dat hulle dames soos ons goed kan help. Wil nie nou al 'n FS gaan soek nie (medies betaal mos nie daarvoor nie), wil maar net bietjie huiswerk doen en my opsies oop hou.

Lekker aand julle, chat weer more

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206396 by klippie
Morgan hoekom het Carli opgegooi? Is sy nou beter?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206394 by klippie
Ek kom loer gou in om te kyk of daar nuus is van Lynkie se bloods en Strikkie se ding.

Kom update bietjie julle :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #206373 by Cornel
Sjoe dis verskriklik warm en droog hier.....sit met lekker droe neus en kopseer................

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account