× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #206473 by klippie
Hallo Linda - vertel bietjie meer - is jy doelbewus TTC? 'n BFN op 18dpo is pretty much 'n BFN, miskien moet jy net weer toets en dan by die dr pilletjies kry om AF aan te help? Sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206471 by Blommie
Hallo almal. Ek het bietjie raad nodig. Ek is nou al 22 dae na ovulasie en het nog nie begin nie. Sit vir die afgelope paar dae met hoofpyn en was vanoggend bietjie naar. Ek was op 18 dae na ovulasie vir ’n bloed toets wat negatief was. Het een van julle dalk ’n soort gelyke ervaring. Ek is bietjie moedeloos en weet nie wat om te doen nie. Wens die tannie wil nou net kom dat ek net ’n antwoord kan kry. :(

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206469 by joo~ste
More almal!

Strikkie: Hoop alles goed aan jou kant!? :huh:

Hexy: Dit is my sussie se verjaarsdag more en ek sal daardie datum ook nooit vergeet nie. Ek en sy praat al vir etlike jare nie met mekaar nie en die dag wat ek gehoor het dat jy oppad is hospitaal toe...was net toe ek gesit en sleg voel het oor my gebroke verhouding met haar. Sterkte vir more...

Ankia: Ek wag vir die post wat jy se dat jou water gebreek het of iets....ek dink sy gaan nou enige dag kom!!! So opgewonde om jou birth storie te lees!

Lynkie: Inconclusive klink vir my ook beter as negatief...FXXXX

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206459 by sexy~hexy
Dankie Klippie het jou gemail....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206458 by klippie
Ankia, sussa se timing is goed hoor! :-) Lyk my julle gaan bietjie staff shortage hê, so op die oomblik is jy indespensible. Dis 'n goeie posisie om in te wees - dalk kan jy ook dreig om te bedank tensy die base toestem dat jy van die huis af kan werk en 'n lekker vet bonus kry? Sommer 'n nuwe kar ook? He he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206457 by klippie
Hi Hexy. Ek het die datum nogal aangeteken om aan jou te dink. Baie sterkte in elk geval, ek weet dit gaan bietjie hartseer wees - groot drukkie vir jou. Onthou ons was almal so opgewonde vir jou en almal saam met jou hartseer, so ons is saam met jou in hierdie tyd!

Hexy, as die rekening buitensporig is, is daar net een rede en dit is dat 'n bank die boedel gedoen het - is ek reg? Stuur vir my afskrifte dan kyk ek gou vir jou, ek pm jou my mail.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #206456 by Goggatjies
Goeie More

Sussa sit nog, ek is dood seker sy gaan Saterdag hier wees - hehe
Sal maar sien wat sy beplan

So soos julle weet gaan ek Vrydag om kraam verlof, die ou wat ook hier werk het bedank al twee maande terug en loop Vrydag die 23ste Sep. Ons is net 2 consultants in die kantoor, ek doen internasionaal en hy doen die duik plek in Mozambiek.
My base het iemand anders aangestel so 2 weke terug, wel hy het vanoggend besluit dit is nie vir hom nie - so nou is nie meer een consultant in die kantoor as ons twee loop nie.


Sexy - dink aan jou, sal verlede jaar nooit vergeet nie. Is my broer se verjaarsdag more en ek kan so goed onthou.
Jy is in my gebede en sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account