× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #205655 by klippie
Goeiemore almal! Darem Donderdag, hierdie week was laaaaaaank! My arme hondjie is siek, al lank al 3de keer hierdie week by die veearts, vanoggend weer gou veearts toe.

Jooste, wat van 'n toetsie? Ek kan nie meer wag nie. Ek pieps sommer self op 'n stokkie vir jou part - he he!

Hallo al die ander, ek sal nou-nou langer post, moet net eers gou werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205629 by Morgan
More

Sjoe Ankies jou EDD is om die draai... raak jy al bietjie bang en nervous?

Cisca hoop jy kry jou werk weer vinnig op datum. Jou volgende gynie afspraak is darm op die draai en eks seker jy gaan al die antwoorde op jou vra kry. Onthou die storie van Nelria wat binne 2 maande swanger was na haar buis verwyder was..... en toe weer net so vinnig swanger geraak het met haar 2de kind.

Hexy hoop jy kom reg by daai vrou wat die duvet en comforters maak. Anders kan jy M2M ook vra dat sy by haar source kan hoor of hulle dalk het. Hoop jou oog voel gou beter.

Hello al die ander.....

Sien uit na die naweek. Carli het saterdag n partytjie by haar beste tjommie en dan gan ons haar nuwe bed haal en aanmekaar sit. Sondag braai en kyk ons rugby by Anje.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205626 by Cornel
Sal nou nou kom post......het net gou mense!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205622 by Cornel
Goeie more

Vandag is alles sommer seer..........my lyf,my arms en my Voet!!!!!!!!!!!!

Gestraand was dh se eerste aand op nagskof........

Gaan gou vir julle 'n foto post van ons hondjie in die SA!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205614 by Goggatjies
Goeie More

Hexy ek maak klaar volgende Vrydag die 16 de Sep
So sonder vandag het ek nog 6 dae oor om te werk.
Ek sien my baas maandag vir die eerste keer omtrent in 'n maand, so ek moet al my werk aan hom oorhandig en dan kan sussa maar kom.

Verder gaan dit baie beter, het lekker geslaap gisteraand en die hoes is ook minder

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205599 by sexy~hexy
More almal

Darem al Donderdag :woohoo:

Cisca, bly jou training is nou klaar...was jy toe weer by jou gynie vir 'n opvolg...gaan julle weer probeer TTC?

Het gisteraand facewash seep in my regter oog gekry, het omtrent vir 'n uur daarna nog gebrand, en vanoggend is my oog tranerig en nog gevoelig....het 'n regte poep oog LOL

AF nog in volle gang....gewoonlik vanaf cd3 raak dit minder, maar lyk my nie die siklus nie.....

Cornel, hoe gaan dit met die gips voet?

Jooste....enige nuus???

Ankia...wanneer maak jy klaar?

Klippie....hoe gaan dit met julle besigheid?

Lekker dag vir almal....gesels later weer :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205546 by Cisca
Hi julle

Dankie tog die training is nou verby. Ek is nou moeg geluister en het nou weer hope om te doen.

Morgan - Baie geluk met jou punte jong! Dis baie goed!!!

Cornel - Sterkte met die gips. Ek het nog nooit gips gehad nie.

Hexy - Hoop AF gaan gou verby. Dis darm niks lekker nie. Ek het laas week woensdag AF gekry en gewoonlik is dit net so 3-4 dae lank. Hierdie was nou die eerste AF na my buis verwydering operasie, en dit het nog nie heeltemal opgehou nie. Spot nog so bietjie. HAAAAAAT DIT!!!!!!!

Jooste - FXFXFXFXFXFXFX vir die temps. Ek se ook.... moooi asb...... wil jy nie maar more toets nie.

Hi al die ander wat ek nou dalk ge-skip het.

Ek sien nou al so baie uit na my gynie afspraak die 19de. Het so baie vrae wat dan hopelik antwoorde gaan kry.

Het die naweek gaan fliek, vir die eerste keer in eeue. Het Bad Teacher gekyk, en dit was noggal snaaks.

En oja, my verstand tande is uit, want hulle moes 'n klomp tande trek toe ek draaitjies gehad het op Laerskool. Maar verder, het ek nog my blindederm. Moet se, hierdie buisverwydering was nou die eerste groot ding/operasie / hospitaal storie wat ek gehad het in my 32 jaar van lewe. Ook nog nooit 'n been of arm gebreek nie.

Nou ja, ek pak nou op. Die dag het genoeg van my.

Mooi bly

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account