× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #205852 by Goggatjies
Goeie More

Jooste ek het die hypnobirthing boek gelees en gaan defnitief na die cd luister om my rustig te maak en ek gaan defnitief van die tegnieke gebruik.
Die probleem van die skeer was, dit was nie aan die buitekant nie. Dit was binne in die vajayjay, W het net te vinnig gekom. Maar het klaar met midwife gepraat hierdie keer gaan ons probeer om nie so vinnig te wees met die druk nie, dit gaan baie meer controlled wees.

Verder gaan dit goed, dit is Vrydag en het net 5 daggies oor om te werk - whoohoo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205828 by Lynkie
Goeie Môre,

Darem is dit VRYDAG!!! en 'n lekker sonnige rugby naweek om na uit te sien.

Klippie hoe gaan dit met jou diere kindjie?

Jooste, enige nuus?

Ankia, wow vir normaal - ek dink dit moet 'n belewenis wees. Ek hoop dat alles sal uitwerk soos wat jy dit wil hê.

Hexy is AF beter vandag?

Cornel ek hoop dit gaan beter met die voet..?

Lekker dag vir julle almal!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago - 15 years 2 weeks ago #205786 by joo~ste
Ankia
Ek dink buiten swanger word, is normaal geboorte gee vir my ook een van die dinge waaroor ek droom. Ek sal so graag daardie ervaring wil he. Dit is ongelooflik dat jy kans sien vir weer 'n keer. Ek weet van heel party vrouens wat as hulle dit eers een keer gedoen het, hulle die 2de keer eerder maar die epiduraal vat of selfs 'n keiser oorweeg. So....jy is amptelik my hero vandag! :woohoo:

Jy gaan mos by daardie Genesis kliniek kraam, ne? Ek het nou die dag op hulle website gaan kyk en dit lyk regtig of dit ongelooflik is. Dit is dalk nou al 'n bietjie laat ...maar het jy al gehoor van hypnobirthing? Is daar iets wat 'n mens kan doen om nie te skeur nie? Kan 'n mens nie jou perinium (ek dink dit is wat hulle dit noem) masseer nie...of so iets vir 'n paar weke voor die tyd nie?

Sterkte met W. Dit is mos maar soms vir hulle moeilik.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205769 by Goggatjies
Jooste - Met W het ek ook natuurlik geboorte gegee en die pyn ding kom nou terug na my toe. Ek kan onthou hoe dit gevoel het om hom uit te kry, en dit is nie maklik nie. Het ook lelik geskeer en wil dit graag hierdie keer vermy. Die steke was vir my baie erg - dit was inwendig en dit het my op 'n tyd gekrap - nie die lekkerste gevoel nie.

Maar ek weet ek is meer bekommerd oor W se welstand, en ek is bekommerd oor wat hy gaan dink en wat hy gaan doen. Ek wil nie he hy moet uitvoel nie, so ek probeer baie drukkies en soentjies gee dat hy weet ek is baie lief vir hom. Maar hy is weer op die oomblik baie ma-vas so dit gaan moeilik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205755 by joo~ste
Cisca / Lynkie- dankie!!! Ek het ook heelwat geld op hierdie siklus gesit!! My DH is baie positief en toe ek vanoggend sommer wou huil oor die temp-ding...toe dring hy aan dat ek my termometer weggooi! Ek is egter nog positief en gaan so bly tot die bitter laaste oomblik!

Klippie - jy sal my seker nie glo nie. Maar ek het nie eens 'n HPT op die oomblik in my besit nie! Ek sal regtig moet in my kar klim en ry om een te gaan koop as ek wil pieps.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205753 by Cisca
As iemand toets, en dis BFP, neem asb 'n foto!!!!!! Wil so graag sien, en ek is seker dit sal die res van ons weer nuwe hoop gee...... Jooste, my geld is op jou!!! FXFXFXFXFX

Cornel - oulike woef!!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205747 by Lynkie
Hi Jooste, ek verstaan wat jy bedoel...ons wil net sooo graag 'n BFP sien. Jammer oor die drop in temp, maar ek hou nog steeds FX, FX FX !!. Ek sal eers wil POAS vir die ware een...

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account