× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #205746 by klippie
Jooste, daai temp-drop ding is net 'n bemarkingsfoefie van FF! :-) Moenie daarvoor val nie, HPT onmiddellik! :-)

Ons wag in spanning!

Cornellie - cute hond!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205745 by joo~ste
Hallo julle!
Ha ha....julle is snaaks... :cheer: ....wil aanmekaar het dat ek moet toets!!!...

Maar - my temps weer so bietjie geval vanoggend...so ek gaan dit uitwag. Ek sien rerig-erig-ergi-rerig nie kans vir 'n BFN op 'n stokkie nie. SO...Klippie...pieps sommer op 'n strootjie of 'n ding :silly:

Lynkie:
Ek dink jy moet pieps...en dan sommer vir ons die BFP post sodat ons net weer almal kan sien hoe lyk 2 strepies! Ek het al selfs oorweeg om 'n spul HPT te koop en van die dag wat ek die trigger gespuit het te pieps...net om te sien hoe dit lyk!

Cornel: Die oulikste brakkie! Hulle velletjies is mos ekstra sag as hulle so klein is.

Ankia: Siestog, jong! Is jy nou baie bang? Wat vrees jy die meeste?

Cisca: Bly jou AF is verby. Mag julle nou alweer probeer..of moet jy nog 'n rukkie wag voordat jy weer kan TTC?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205696 by Lynkie
Goeie môre almal, (amper middag al)

Hexy ek hoop jou AF normaliseer ..

Ankia jou tydjie kom nader, baie stekrte.

Cornel ek hoop die seer lyf word gou beter. Jul hondjie is te kostelik..julle mis hom seker baie?

Morgan dit klink of julle 'n lekker vol program het die naweek...ENJOY!!!

Jooste, wil jou nie in 'n blik druk nie, maar toets, girl. Ons het 'n BFP ysbreker nodig sodat die res kan volg.

Klippie, hehe vir die pieps op stokkie :laugh: . Dalk moet ek dit doen... sal nou 'n BFP kry agv die Ovidrel :(

Cisca hoop van harte jy kry antwoorde die 19de..jy moet maar 'n lysie maak, as ek dit nie doen nie vergeet ek helfte van wat ek wou vra.

Julle moet 'n lekker dag hê!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205672 by Goggatjies
Cute woefie - Cornel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205669 by Goggatjies
Morgan - ek raak al hoe banger, want ek weet wat vir my voorle met die geboorte. Ek moet maar net kalm bly

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205668 by Cornel

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205659 by Cisca
Hi almal

Hoop die dames wat sekretaresse is, het 'n baie lekker dag gehad gister! Omdat ek in training was, het ek eers vanoggend vir die dames in ons kantoor kon spoil. Lyk darm of hulle dit waardeer het. Dis noggal moeilik, daar is 3 van hulle wat verskillende dinge vir my doen, sommige meer as ander. Om dan seker te maak die een word nie minder gewaardeer as die ander een nie, is noggal complicated.
En dan is daar nog die dame wat 'n data-capture-clark is en niks rerig vir my doen direk nie. Gelukkig het die grootbaas vir almal van hulle blomme gekoop. So ek het net die 3 bietjie bederf.

Ja Morgan, nie meer lank tot my afspraak nie. Ek is sommer reg om nou al weer te probeer, maar hulle se mos mens moet 3maande wag. Ek is net bang so iets gebeur dalk weer en as ek my ander buis ook verloor.......... wel , ek dink ek kry 'n aanval!!!! :ohmy:

Klippie - Ek wens ook dis al Vrydag, die week is gans te lank vir my.

AF is darm nou klaar so ek voel weer mens.!!!!

Lekker dag julle

Chat weer later

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account