× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #205900 by Goggatjies
Jooste - ek is so jammer om te hoor
Maar jy gaan maar net aan en probeer weer hierdie maand
Sterkte, dink aan jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205898 by joo~ste
Hi julle
Jammer...maar ek stel hierdie post nou al van 6am vanoggend af uit.
Dit is 'n BFN....

Ek was so positief en so seker, maar dit is nog nie my beurt nie-
:cry: :cry: :cry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205893 by Morgan
Shame klip hoe oud is sy nou? Dis baie hartseer as mens se honde kinders siek is. Hoop julle PVA werk goed en dat sy baie beter eet.

Sjoe ankies W was lekker lank.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205885 by klippie
Morgan, my :heart: hondjie het pankretitis (spelling). Sy mag nie vet eet nie, maar weier om die low fat kos te eet (blerrie duur Royal canine nogal). Dan kry ek haar na so 3 dae se niks eet te jammer , dan voer ek haar gewone kos, dan kots sy vir 3 dae en 3 nagte :sick: agv haar pankrias wat nie die vet kan verteer nie. Oi oi oi! Het darem nou 'n werkbare PVA saam met die veaarts uitgewerk, so ons sal kyk hoe gaan dit hierdie week. Dis niks lekker as die arme goedjies so siek is nie.

Waar is Jooste vandag, sy kan mens darem lekker tart! Kom ons almal kap haar 'n ignore as sy haar BFP kom post :evil: :evil: :evil: :evil:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205878 by Goggatjies
Morgan

W was maar net 3.35kg, maar hy was lank 55cm
So ek dink nie sussa gaan te groot wees nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205876 by Morgan
More julle

Yay dis naweek!

Ankies een van die dae is sussie hier... so exciting, kan nie wag om te sien hoe sy lyk nie. Wat het W geweeg met geboorte?

Jooste hoe lyk die temps vandag? ons almal hou ons asems op.......

Hexy het jy toe reg gekom by daai vrou?

Klip wat was fout met jou doggie? gesien jy se hy was siek maar watse siek?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205871 by klippie
Goeie more dames. Lynkie - my hondjie -kind is darem beter, sal sien hoe dit gaan oor die naweek.

Jooste, my geduld is nou op....ek het 'n kas vol HPT's, waar bly jy, ek bring gou vir jou 'n paar :-)

Ankia, yay vir net 5 dae werk! :-)

Julle ander dames moet almal 'n lekker dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account