× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #205330 by Cornel
Goeie middag dames.

Eks weer terug by die huis. X-ray lyk heel goed.die beentjie is mooi op sy plek.

Ek hoef darem die gips net vir 2 weke te dra,so ek glo ek gaan daai jeuk proses mis!

Lekker dag almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205325 by klippie
Wow Morgan - baie geluk! Dis goeie punte daai!

Feetjie! Long time no chat! Daar is 1 mediese fonds in SA wat 80% van IVF dek - CAMAF (Chartered Accountants Medical Aid Fund). Ongelukkig moet 'n mens 'n Chartered Accountant of Prokureur wees om daaraan te behoort....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205322 by Feetjie
Goeie middag Dames
Sjoe, jul het lekker gechat die laaste ruk - was lekker om weer paar bl op te vang.

Hexy - ek sou jou nou graag gister al wou antw op jou vraag maar jyt intussen self antw gekry. Ek sal net uit ervaring wil se. Homeopaat - mmmmm ek en dh was mos nou laaste 2 maande by 1. Dis great hul gee net pilletjies dat jou liggaam mooi gesond moet wees - maar eerlik! dis bietjie "te rustig" vir my - as jy weet wat ek bedoel.

Oor gynie - ek weet, ek self moet ook 400km ry na my gynie. maar hexy soms dink ek dis ook beter. maar ons het in ons dorp net soveel goeie gp's en baie vrouens is mal oor hul Ek verkies maar net die stad, omdat ons omgewing so klein is wil ek nie graag he almal moet al my sake weet nie ;-) so daarom verkies ek maar die stad dr"s. maar haat haat die ry en wens ook my gynie was net om die draai.
maar ek hou van jou pva en hoop dat jy sommer weer swanger sal wees nog voor des.

Hexy uit my eie ervaring: dr strikdas het dh ook so maand gelede gebel en soos wat ek verstaan is daar soms ietsie fout wat hulle nie met "blote" oog raak sien nie en al daardie dinge hul noem dit mos (onverklaarbare infertiliteit) soos wat ek van hom verstaan kan jy op jou kop staan en jan pierewiet sing en niks gaan werk nie jy het kennis nodig, en in so gevAL waar ek nou is voel ek persoonlik. wil ek eerder iets vroegtydig aan dit probeer doen voor ek op 50 kom en se oeps nou is dit te laat. maar dis nou net my siening!

maar elke paartjie se omstandighede is maar verskillend - na 5 mislukte iui"s en dr se nogsteeds hy kan niks "fout" " sien "nie en stel regtig ivf as al opsie voor voel mens maar negatief en kan nie verstaan. As iets dan net fout was wat hul kon regmaak.... maar dis wat dr strikdas se as hul ivf doen het hul beter idee van eiertjies en en en.

Hexy maar ek dink baie aan jou!!! en hoop dat J regtig gou 'n maatjie sal kry en jy en jou man gou geseen sal word met pragtige babatjie!

Sjoe Morgan baie baie baie geluk met daardie punte dis fantasties!!!

Ankies baie sterkte vir jou dink aan jou!

Cornel sterkte met daardie voet!

Ek wil jul graag ook asb raad vra , ek en Dh tans op discovery. maar wil na ander medies gaan! weet jul dalk van medies wat iets soos iui en ivf dek? dis vir my nogal baie vreemd 'n dame by een mediesefonds het gese hul dek dit, maar sjoe dit klink vir my bietjie te goed om waar te wees. sover ek weet dek geen medies dit nie.
kan een van jul my dalk help??????????????????????????

Klippie - sterkte met die wag vir vlg siklus.

sterkte jooste sal duim vas hou vir donderdag.

Hi Lynkie lekker om jou te ontmoet

Lekker aand jul almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205321 by Goggatjies
baie geluk morgan - dit is great

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205317 by Morgan
Hello hello

Nou net 2 van my unisa punte terug gekry.... drum roll please. 80% vir die een en 100% vir die ander een. whoop whoop!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205312 by sexy~hexy
Sjoe Jooste, jou chart lyk regtig goed met die temp rise....fxfxfxfx vriendin :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
The following user(s) said Thank You: joo~ste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago - 15 years 2 weeks ago #205298 by joo~ste
Lynkie
Nee...geen simptome nie. My boobs was baie seer vanaf CD15 af tot so gister se koers. (Die pregnyl se skuld). Dit voel vandag beter. My chart lyk vir my positief...so ek sal vasbyt en as ek dalk nog 'n lekker hoe temp sien teen Donderdag sal ek toets.

Klippie
Ek sit self met 'n groepie vriendinne wat die een na die ander swanger word (sommiges met hulle 2de babas). Meeste van ons het destyds saam besluit om te begin TTC...en hier sukkel ek nogsteeds, terwyl 2 van hulle nou sopas hulle 2de swangerskappe aangekondig het minder as 5 weke uit mekaar. Ek voel ook soos jy..so 'n mengsel van bly vir hulle..jaloesie...en verdriet :cry:
Ek glo egter regtig dat dit wel eendag vir my (en almal hier) ook beskore sal wees. Jy moet ook glo-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account