× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #205950 by Strik*kie
Dankie julle!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Klipster, hoop jou woef word gou gesond, shame die arme ding, ek word sommer hartseer as woefe so siek word. :(

Morgan, ek het nie resep by my nie, sal kyk of kry en deur naweek post. Ek is net bietjie porridgebreins die hele week. :blink:

Ciska en Hexy, ek wens ek kon vroeg huistoe gaan maar die werk is so bietjie agter en vlge week sal dalk dan ook te dol wees. So ek werk vandag my alie af, lol.

Ankies, geniet jou laaste paar daggies by die werk ;)
Lynkie, hoe gan dit jong? FXFX na die 2ww is daar 'n bfp in die groepie.

Jooste dankie vir die dink ;) my broekie bewe hehe, en JIP koop nuwe skoene!!!!
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205944 by Morgan
Girls ek sien hulle praat oor testament optrek op n ander thread, toe onthou ek ek wou ook nog vra. As mens nie rerig baie bates en goed het nie kan mens soort van self een optrek?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205934 by Lynkie
Stikkie welkom terug, hoe was die af tydjie?
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Jooste sjokolade koek klink na regte meds, geniet en moenie eers skuldig voel nie. Ons gaan sushi eet vanaand, ek en DH is albei mal daaroor so ek hoef nie kos te maak nie..Jippeee!

Hexy by my is dit maar stil.. ek is nou in die 2WW. (.)(.) net bietjie seer van die Ovidrel, anders geen verdere simptome nie. Vat maar dag vir dag, wil nie te positief of negatief raak nie.

Ek werk ook gelukkig net tot 13:00. Gaan verder net 'n rustige naweek hê, braai saam vriende en rugby kyk.

Klippie hoop hondjie kind word sommer gou gesond.

Al julle dames moet 'n lekker naweek hê.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205930 by joo~ste
Hexy
Ja....dis my plan. Ek gaan eet en eet en eet..en sommer my kredietkaart pakslae gee en skoene erens gaan soek wat vir my mooi is. Ek het ook gedink dat ek sal aandring op IUI die volgende keer. IVF is effe aan die duur kant vir ons. Ek sal dit maar bere vir heel laaste- ARRRRGGGG :headbang:

Strikke
Sterkte met jou afspraak:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Morgan
Weet jy wie's deesdae een van my beste vriendinne...Ina Paarman...!! Haar sjokolade koek in daardie pakkie waar 'n mens net 'n eier of twee en 'n koppie koffie bygooi is hemels!!! Probeer dit...jy sal nie spyt wees nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205927 by Cisca
Strikkie - het jou gemis hier jong. Jy moet laat weet wat die uitkoms van jou afspraak is maandag.

Sjokelade koek .... klink nou vrek lekker!! Dink ek bak sommer vannaand koek of choc muffins of iets.

Ek kan nou nie meer wag vir die dag om om te gaan nie, het al vanoggend 6uur begin, so 2uur waai ek by die deur uit!!!!!
Dis koud en nat hier by ons, hoop die naweek lyk beter, het baie wasgoed om te doen.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205926 by Morgan
Strik.... good for you!!!!!!!!!!!!!! ek weet dit was n moeilike besluit maar ek glo dis die regte een (ek sou ook as ek jy was)........... watch hoe vinnig na dit word jy preggies!!

Hexy lekker dat jy vroeg kan loop....... maak die naweek net klein bietjie langer.

Hahaha dis alweer vrydag en alweer praat ons oor choc koek. Wie het vir my n lekker en MAKLIKE resep???

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205923 by sexy~hexy
Strikkie....opereer??

Wat het ek gemis?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account