× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #205533 by sexy~hexy
Ugh...krampe is omtrent erg....en om heeltyd so te sit help nie veel nie :S

My vriendin wie se keiser datum die 26ste Sept is, is gisteraand opgeneem, lyk my haar "plug" het uitgekom, maar sy is nog nie ontsluit nie en baba is nog fine....nou skuif hulle haar datum na die 22ste Sept...Sy moet haarself nou net goed monitor en sodra sy 'n afskeiding of kramp kry moet sy dokter toe.

In die oggende is dit nog lekker koel hier, maar hier van 11uur af raak dit warm.....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205531 by joo~ste
Morgan
Ja..ek weet ek moet nie so voel oor 'n klein dip nie. Jy's reg. Ek bly positief!

Klippie
As ek more 'n temp styging het sal ek dalk toets-...miskien... Ek is so flippen bang vir daardie 1 strepie....ek vermy eerder die toets. :unsure:

Hexy
Na my operasie voel ek nie regtig meer dae voor die tyd dat AF sal opdaag nie. Ek het altyd voor die tyd gespot, maar nou nie meer nie. Gewoolik so bietjie kramperig die dag voor die tyd. So ek verwag om so Vrydag of Saterdag darem te voel / te weet of AF gaan opdaag.

Ek het ook nog al my goodies...buiten my verstandtande. Dankie tog die goed is uit- dit was omtrent 'n storie, want dit wou al in St.9 uitpop!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205527 by Goggatjies
Ek moet ook se, ek het ook my mangels, verstand tande en blinde derm, het al my vinger gebreek, maar het nie gips gehad nie, want ek het steke gehad, so het net verband gedra

Ek wens dit was al 16:30 - wil nou huistoe gaan

En is dit nie 'n lekker warm dag vandag nie - love dit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205522 by Morgan
Hi julle

Ek moet ook se, ek het nog my mangels, blindederm en my verstand tande.

Jooste moenie nou te veel in die temp dip sien nie... its not over till the fat lady sings.

Ankies ek wag ook in spanning vir daai eerste reen. Eks so moeg vir mu huis wat so vol stof is.

Hexy bly jy is happy met jou PVA. En nope het nog nie my kabel gekry nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205468 by klippie
Jooste, jou ticker sê 3 days until testing, maar dis nog baie lank! Wat van môre sebliefies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205467 by klippie
Ek kan darem "brag" dat ek HEELTEMAL intact is: ek nog my blindederm en mangels (het nooit verstandtande gekry nie, te ver geevolusioneer ha ha)

Hexy, sterkte met die AF, niks lekker nie ekke weet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #205452 by sexy~hexy
More almal

Ek loer net gou vinnig in...ons serves was heel oggend af - erens het iemand weer kabels gesteel....ek het tikwerk om te doen vir die baas....so ek wil dit gou klaar maak.

Morgan...congrats met die Unisa punte :) Het jy al jou kabel gekry?

Cornel...sterkte met die gips...ek is ook al 31jr oud, en nog nooit gips gehad nie, het nog my blindederm, net my mangels en verstandtande wat uitgehaal is :)

Feetjie....baie dankie vir jou post. Ek glo in my hart ek is nie "infertile" nie, ek glo my gewig maak dat ek nie ovuleer nie, so laat ek nou eers ietsie daaraan doen, dan kyk ons wat gebeur :) Wat vir een werk werk nie vir die ander nie, een raak swanger op IUI/IVF, ander weer van 'n homeopaat. Op die ou einde van die dag is dit in ons Vader se hande....

Jooste....fxfxfxfx.....voel dit of AF al oppad is?

UGH...cd2 en AF is weer 'n riller, met erg maagkrampe....

HAPPY SECRETARY'S DAY aan almal wat in die kantoor werk :) Die klomp manne hier onthou dit nooit, waar ander dames weer bederf word met etes en groot bosse blomme, sit ons maar droe bek :S Ag wat....such is life!

Toodles...chat later weer!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account