× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #205423 by joo~ste
More almal!!
Bly om te hoor sussa sit nog snoesig...Ankia. :P

Klippie ...ek sal eerder nog 'n rukkie wag. My temps het bietjie geval vanoggend en alhoewel ek weet 'n mens moet nie oor elke bietjie op en af 'n issue maak nie...het dit verseker 'n effense demper op my optimisme geplaas. So....ek gaan wag. Ek sien nie kans om weer net 1 strepie te sien nie!!

Ek sweer...as ek die dag swanger is gaan ek elke dag 2 keer pieps op 'n stokkie sodat ek al daardie 1 strepies wat ek nou al oor 2 jaar gehad het kan "erase" uit my geheue.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205383 by Goggatjies
Goeie More

Ek hoop dit gaan goed met almal
voel baie beter vandag, neus nog bietjie toe, maar ek is seker hy sal toe bly tot dit bietjie reen, die stof is nie goed vir my nie

Verder gaan dit goed met sussa, sy is nog lekker snoesig

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205368 by klippie
More dames, hoop dit gaan goed.

Jooste, hoekom toets jy nie vandag nie, ek kan nie meer wag tot môre nie :-) Hier was so lank laas 'n BFP, bietjie goeie nuus sal nou goed wees, seblief man!

Cornel, jammer ek het vir jou slegte nuus. Ek het gipsie gehad vir 10 dae....jy gaan ongelukkig nie die jeuk vryspring nie he he he :-)

Julle moet 'n lekker dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205364 by Cisca
Hi almal

Loer net gou in. Training maak vanmiddag klaar en sal dan kom opvang.

Hoop julle het 'n lekker dag

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205363 by Lynkie
Môre almal,

Morgan, wow baie geluk met die punte!!!

Feetjie, bly te kenne. Dis sleg dat die meeste mediese fondse nie fertiliteitsbehandelings dek nie, ek is nou hard aan die spaar vir toekomstige behandelings.

Cornel, darem is dit net twee weke, jy moet jou maar rustig hou sodat die voet mooi gesond kan word.

Lekker dag verder.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205341 by joo~ste
STunning punte Morgan!! :woohoo:

Dankie Hexy...!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #205332 by Feetjie
Baie dankie Klippie vir info - ek het pta oos kliniek gebel en vrou is ook nie seker maar het ook gese sy amper 100% seker van hul. dankie Baie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account