
Ag nee Jooste man.....ek is sommer vir jou part kwaad en moedeloos. Wat moet jy dan nou nog doen om 'n BFP te kry

Ek is regtig jammer vriendin...ek glo nie daar is woorde wat jou gaan laat beter voel nie....soos jy altyd vir die ander dames op GetPregnant se...gaan koop vir jou wyn en chocolates en bubbelbath en nuwe klere en skoene en sommer 'n nuwe kar ook....en gil en skree en huil soveel as wat jy wil, jy mag!! Ek dink regtig jy moet nou baie hard dink aan IUI of IVF....ek weet jou FS probeer op sy tyd, maar tyd is geld. So sterkte vriendin en weet ons is hier vir jou!!!
Hallo almal....ek loer net gou vinnig in

Darem Vrydag
Het vanoggend skoon verslaap...het 'n weird/nice droom gehad. Het gedroom ek het elke maand AF, en toe ek vir een of ander rede dokter toe gaan, toe sien hulle maar ek is swanger en baba is al iets soos 6mde.....SUG ja....if only...
Morgan, dankie, ek het vir Wendy 'n email gestuur en sy het laat weet sy gaan kyk watse materiaal sy in die hande kry
Ankia...geniet jou laaste paar daggies van werk....as Maandag aanbreek is dit jou laaste week
Klippie...hoop jou woefie-kind raak gou gesond!!
Cisca en Lynkie...hoe lyk dinge aan julle kant?
Ek mag bietjie vroeer loop vandag...so ek gaan nou net loaf tot 1uur toe