× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #201827 by Strik*kie
Hallo

Waar is almal???

Ankies, gaan goed! Sterkte met die Dive show, kan glo jy is nie lus nie. :(

Hexy, geluk met die nuwe woef, almal se dis baie oulike honde.

Wonder hoe gaan dit met Slakkie en Ella....

Klippie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201822 by Goggatjies
Goeie More

Hexy & strik, dit is great om jou hier te sien.
Hoe gaan dit verder???

Gaan goed met my, dit is Dive Show die naweek, nie regtig lus daarvoor nie, maar het nie eintlik 'n keuse nie. Gaan gelukkig net sit, sal nie kan staan die hele tyd nie.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201655 by sexy~hexy

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Hi almal

Is baie besig by die werk....ek en my baas het laas week so bietjie vasgesit, so nou doen ek maar my werk en hou my mond LOL

Hoe gaan dit verder met almal?

Sien die naweek gaan ons weer koud kry :headbang: Was Dinsdag so 'n lekker somersdag hier, kan nie wag vir die koue om ons finaal te verlaat nie!!

Ons het ook Dinsdag by die DBV 'n husky hond aangeneem...haar naam is Maya en sy is al groot, seker so 'n jaar oud. Sy is pragtig, baie liefdevol en ook 'n huishond, slaap in die aande by Jayden se voete....Kan haar net nie kry om stil te sit vir 'n foto nie!!

Verder nie veel nuus nie....AF is besig om klaar te maak....dink DH wag in spanning want eers was dit kuiermense, toe is ek siek en toe AF :lol:

Anyway...laat ek weer aan die werk spring...gesels later weer!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201611 by Strik*kie
Hi girls


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
:heart: :heart: :heart:

Ankies, jy moet maar jouself nou oppas, dis nou siekword tyd met die verandering van seisoene.

Waar is almal heen? Sjoe, dis net Ankies wat hier aan die gang is :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201591 by Goggatjies
Goeie More


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Verder gaan dit goed met my, ek staan net elke oggend met 'n keel seer op, maar ek dink dit is omdat ek met my mond oopslaap. probeer nie te veel panado's drink nie - hehe

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201585 by klippie
More dames.

Jammer ek was so stil, my wêreld het bietjie in duie gestort :( . Ek vra nie gewoonlik hulp nie, maar dinge het erg skeefgeloop:

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

En bid asseblief vir ons, ek weet nie wat gaan van ons word nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #201424 by Goggatjies
Goeie More

So gister was 'n lekker bedrywige dag
Het paar goed gaan koop vir my hospitaal tassie, en so paar goed vir sussa by die woolworths uitverkoping, ek sukkel nog om voeding bra's te kry, so ek moet maar gaan soek.

Verder het William baie lekker gekuier by sy tannie en oom hulle
Hy het gese hy gaan nie huis toe gaan nie, maar toe ons begin om sy goedjies te pak, toe wil hy net saam gaan huistoe.
Hy is darem nie te klouerig nie so dit beteken hy raak nou gewoond daaraan. (baie groot verligting)

So hierdie naweek is die local dive show en ek moet daar wees Saterdag en Sondag, gelukkig het ek vir hulle gese ek kan nie staan nie, so ek kan darem die heeltyed sit, dit is tyd mors, maar wat kan ek nou doen.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account