× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #199931 by Strik*kie
Hallo

:lol: Ankies, jy gaan moeilikheid he, sien ek hehehehe

Heya Jooste, hoe voel jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #199930 by joo~ste
Ankia
Ha ha :lol: ...dis so cute!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #199824 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed met my, neus is net bietjie toe, maar verder gaan dit oraait.
William kan nou nie meer wag vir sy suster nie, hy vertel vir almal ons gaan haar more uithaal, dan vra ek waar gaan ons haar uithaal dan wys hy in sy mond - hehe
Hy word nou te bleddie cute
William se verjaarsdag uitnodigings is ook uit, so ek behoort by volgende naweek te weet hoeveel mense gaan daar wees

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #199704 by joo~ste
Klippie...my geld is op jou vir hierdie maand!!!
Laat weet wat se die FS....(ek hoop julle kan sommer dadelik begin stim).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #199504 by Strik*kie
Hallo

Ciska, ek is so jammer, moenie moed verloor nie. Ken iemand wat April haar buisie verloor het en Sep weer BFP gekry het.

Hi Feetjie, sterkte met die veldskool ;)

Klipie, hierdie maand is jou BFP!!!!!

Ankies, kan nie wag vir die foties nie, dit klink so lekker om al die kamer reg te kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #199484 by Goggatjies
Goeie More

Klipster - defnitief 'n groter plan aan die werk
Sterkte vir more se afspraak - laat ons weet wat se die dok

Feetjie jy is so reg!!!

Gaan goed met my, het so paar goedjies op A se muur gesit, sal bietjie foto's neem en dan vir julle kom wys

Klipster - die dokter is fine, hopelik hoef ek haar nie weer te sien - hehe
Want as ek haar nie weer hoef te sien nie, beteken dit dat alles reg is en dan ek nie haar nodig het nie

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #199462 by klippie
More dames!

Hier is 'n groter plan aan die werk! Vanoggend toe ek my ogies oopmaak, is AF hier! Dit beteken ek is op CD2 as ons more die FS gaan sien :-) Dan kan ons more al begin met stimulasie as dr sê dis reg! Whooppee!

Hoop julle het 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account