× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 month ago #199123 by Lia
More more dames

Sjoe, ek kry net nie meer tyd om te kom in loer nie.

Lalie, baie baie geluk, jou bulletjie is pragtig !! Kan nie wag vir nog foto's nie.

Klippie, baie bly jou man het die prosedure nou gedoen, hoop dit was 'n groot sukses !!

So vir die res van julle, ek het gedink om vir julle inspirasie te bring. Volgende week hierdie tyd laas jaar het Lianey gedreig om 'n miskraam te wees, maar hier is sy nou in lewende lywe en sy word net mooier en mooier:

File Attachment:


Wonderwerke gebeur wel en ek kan nie wag vir die volgende twee strepies op die forum nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #199116 by joo~ste
Geluk Laliek!!!!!!! :woohoo:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #199094 by Goggatjies
laliek se seuntjie is gister gebore
14:14
weeg 3.85 kg
lengte 56 cm

Sal later kom update, moet gou paar goed doen voor ek dokter toe gaan

lekekr dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #198934 by sexy~hexy
Sjoe, amper tyd vir Lalie se keiser....hoop als loop goed af!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #198870 by joo~ste
More almal!
Dit is sleg om te hoor dat Driekie hulle sukkel. Ek het vir 'n ruk mos baie gemis en het nie al die posts opgevolg nie. Ek kon sweer dat ek onder die indruk was dat haar man toe wel werk gekry het?? (Of was dit net dat hulle sou trek en dan daar sou soek as hulle daar aankom?) Ek wens ek het meer kontak in Jhb gehad met mense - dan kon ek dalk erens vir iemand gevra het om hulle te help. Maar ek ken nie regtig mense daar wat besighede het of in poste sit wat kan toutjies trek nie.

Ek is net so opgewonde om te hoor van Laliek!!!

Klippie - dit is lekker om jou so positief te sien na jou DH se op. Jy's reg!!! Ons almal sal nou ons gatte in rat moet kry en swanger word. Jy het mos gesien wat Feetjie gese het.....eers jy...dan Strikkie ...en dan volg ons 3 op mekaar (ciska, ek en feetjie)...dan daarna sommer nog 'n klomp!!!......komaan hexy.....probeer julle alweer, of geniet jy nog die breuk?

Ek is self so 'n op 'n "slow-strike" wat my TTC aanbetref. Ek weet ek moet die FS se kantore bel en begin met die volgende afsprake, maar ek is letterlik te LUI om dit nou te doen.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #198810 by Goggatjies
Laliek moet 14h00 inboek, so ons moet nog so rukkie wag

Ek is bly dit gaan beter met DH - klippie, hoop die staples pla hom nie te veel nie

Sexy - hoop J voel gou beter, ek wik en weeg of ek moet dokters afspraak maak vir William, ek sal maar sien hoe voel hy more oggend, ons dokter is af vandag.
W voel nie lekker nie, maar gaan maar nog aan, die ogies hang en hy hoes en nies verskriklik - gelukkig slaap hy nog goed

Verder gaan dit goed met my, moet more die back up dokter gaan ontmoet, ek hoop sy doen scan, sodat osn kan sien hoe het sussa gegroei, hulle se sy doen nie altyd 'n scan nie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 month ago #198797 by sexy~hexy
WOW...kan nie glo dis LALIE se groot dag nie....sy is seker al in die hospitaal en besig met prep...dink amper sy het gese haar keiser is 10h00....

STERKTE LALIE EN KAN NIE WAG OM JOU BIRTH STORY TE HOOR EN PICS TE SIEN NIE :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account