Ag neeeee JUL kry die "mooi" sneeu en ons die KOUE!
Goeiemiddag jul almal!!
Hi Klip - Ek's baie baie bly jou man se op was ok! ek hou sommer styf duim vas dat alles nou sommer net glad sal verloop van hier af!!
Jooste - Ek dink baie aan jou
Ciska - Hi lekker om weer van jou te hoor!! Ek is bitter jammer oor wat gebeur het!! Ek stem saam met jou en Jooste, Gids hoekom kan mens nie dit ook net so eenvoudig beheer en beplan soos als anders nie<<< Ai ai ai ai! MAAR ek't nuwe moed vir ons.
Ek "sien"

Klippie gaan voorbok wees, dan Strik dan ons 3tjies!! Dis nou nie meer VER nie!! (ekt iewers iets van positive thinking gelees) hiehiehiehie.
Strik - STERKTE!! geniet die sneeu!!!!
Ankia - ek hoop jy word sommer gou gesond.
Hi Hexy - dis seker heerlik met jou man by die huis.
dnkie vir die terugvoer oor homeopate. Ek het toe DH ook verlede week by haar gehad

wel ,, hul tweetjies het meer oor my gepraat as wat hul hom moes bespreek

Sy se ook als lyk meer as reg met hom, het nie eers vir hom "tee blaartjies gegee nie".
Sy sê ek is net te obsessed en emosioneel en moet relax. mmmmm nou vra ek jul weer, maar HOE??

ek drink maar die pilletjies wat sy my gegee het - dis niks vir fertiliteit nie net vir gesonde liggaam.
Ek en DH het ook nou tot "vergelyk" gekom. Hy mos erg teen iui en ivf. So na die 5de mislukte iui het hy gese - dis nou klaar!!!!!!!!
Ek't vir hom gese ek sal vir jaar (my bes probeer om te ontspan en dit sy manier te doen) MAAR as daar nog niks teen vlg jaar Mei gebeur het nie sal ons ernstig dan aan ivf moet begin dink.
So ek sal nou maar vir vlg paar maandjies probeer probeer probeer om net te "ontspan" te fokus op sport, vakansies ens ens

en dan kyk ons wat gebeur.
Ciska en jooste --- sterkte vir jul. Ek weet presies hoe jul voel!!!!
Ek het nou die dag op die oulikste sê goed afgekom oor wat mense altyd vir jou s♠ ivm infertiliteit - ek sal bietjie soek dan kom post ek .
Hoop jul almal het heerlike aand met groot bekers sjokelade!!!!!!!