× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #193604 by Cisca
Hi Julle

Dinge gaan nie goed so nie.......

Baie erge pyne gister begin kry, en ligte spotting. Toe vanoggend noggal erg bloeding gehad.

My gynea het toe gese ek moet nog bloods laat doen om te kyk wat die telling maak. So ons kry dit nou seker more terug. Ek weet dis nou eers 5 weke en so vroeg maar het rerig gedink die maand is myne!! Maar ek het nie so 'n goeie gevoel hieroor nie. Daar was net te veel bloeding.

Sal julle laat weet :(

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193455 by klippie
Ag nee Strikkie :-(

**Hugs**

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193452 by klippie
More dames!

Wow Ankia, die foto's is duidelik - ek het op FB ook gekoekeloer. Jy kan seker nie meer wag nie. Dit lyk in elk geval of sussie haastig is!

Ek het gou kom kyk of daar al nuus van Ciska af of haar telling opgegaan het - Cisca ons hou duim vas!

Morgan & Tienks - die party het pragtig gelyk! Veral die koek het die koek gevat :laugh:

AFM: So a.g.v die Cycolgest was AF besonder swaar die naweek - ek het regtig gesuffer :X


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Julle moet 'n lekker daggie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193445 by Strik*kie
Hi julle

Ankia, sy is so mooi, dis nice foties.

Hi almal verder!!

Oks os het AF toe saterdag haar gesig gewys!! SO nog 'n cycle daarmee heen.

Lekker daggie vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193425 by Goggatjies
laaste ene - ook van haar gesiggie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193423 by Goggatjies
Volgende een is van haar gesiggie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193416 by Goggatjies
Hier is 'n side view, sy bring sommer die voet ook in
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account