× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #192709 by Cisca
Klippie - Ek bly nogsteeds positief vir jou!!

Lyk my ek en jy sit vandag met dieseldfe gevoel binne ons. Ek het ook vanoggend vir bloods gegaan. En hulle sal my dan vanmiddag laat weet.

Ons hou duim vas!!!

Sterkte vir die dag Klippie ************babydust*******

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192692 by klippie
More meisies!

Ek het vanoggend weer ge POAS, weer BFN. Het gou gegaan vir bloods, sal teen 15h00 weet.

sal kom post sodra ekiets hoor! Ek verwag BFN al van die teruplasing af, want my embies was morulas en hulle moet blastocyst gewees het, so ek vermoed hulle het opgehou groei.

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192682 by Slakkie
More more!

Het niemand nog iets van die Klip gehoor nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192674 by Strik*kie
More julle

Ankia, kan nie wag vir jou foties nie, sjoe die tyd vlieg!

Klipster, sterkte vir vandag!!!

Ek dink ek is weereens uit, het massiewe migraine oppad en temps het gedrop. Ek is so naar van pyn en alllllleeeeesss ruik so sleg. :(
Hi almal verder!! Sien dis maar stillerig.
Ciska, enige nuus weer?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192659 by joo~ste
Ankia
Kan nie glo dit is al tyd vir jou 4D scan nie. Dit is darem ongelooflik hoe die maande aanbeweeg- Jy's seker opgewonde?

Hallo almal...
dit is so stil hier deesdae? Gesels die res op ander threads?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192645 by Goggatjies
Goeie Middag

Gaan lekker rustig, doen nie veel nie - dit is lekker vir 'n verandering

Klipster sterkte vir vandag!!!
Ek gaan Saterdag vir 'n 4d scan, so sal maandag kom foto's post

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192619 by joo~ste
Hi julle!
Oor die OPK as HPT....blykbaar is dit redelik effektief. Maar...dan moet die test line donkerder wees as die control line...en jy moet FMU gebruik. Die LH hormoon se chemiese struktuur lyk baie soos die van die swangerskapshormoon wat deur 'n HPT opgetel word. Al die swanger mammas tans kan maar gerus piepie op 'n OPK en kyk...julle sal die wonderlike donker strepie dadelik daar sien. Egter.......
....soos tereg gese deur Strikkie - is dit nie betroubaar nie, want ons het almal geringe hoeveelheid LH in ons sisteme....en dus is die toets nie 100% akkuraat nie en gee dit soms vals + resultate sekere tye van die maand as hormone besig is om te verander (soos rondom AF se verwagte datum...ens.) Die info hierbo...kom van my FS wat so geduldig al my vrae beantwoord as ek hom gaan sien. Ek het besluit...teen R800 'n afspraak...moet hy my "lysie-vrae-vir-die-dag" eers beantwoord voordat ek uit sy kantoor waai en betaal. :P

MAAR...Cisca.....ek dink jy moet sommer dadelik gaan vir bloods. Dit is regtig die enigste manier om te weet! Good luck!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account