× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #193981 by Strik*kie
Hi julle

Sjoe dis so dol week die, voel ek kry net nie my draaie nie!!

Klippie, fx die vlge 1 is die lucky spermpie!!!!

Ankia, Jippiiieee vir die geldjie, nou hoef jy nie verder te worry oor ML nie.

Anje, sterkte met die afspraak, hoop als is ok.

Dis nogals koud en pype is elke oggend gevries, gebarste pype so........ thats life!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193962 by Goggatjies
Goeie More

Anje - ek is seker alles sal fine wees met L, laat ons maar weet

Verder gaan dit goed, het gisteraand pannekoek gebak, kriek het my idee gegee toe sy dit mention op FB
Was baie lekker, het dit gevul met mince en toe wit sous gemaak
Het vandag daar van vir Lunch

Morgan wanneer begin C met kleuterskool, as sy al begin het hoop ek sy geniet dit sommer baie

O ja - ons het ons geld van sars gekry, het maandag dit gedoen, geld was vanoggend in ons rekening

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193953 by Lia
More more mense

Vandag is 'n goeie dag !!! Daar is sonskyn in my kantoor.

Dankie M, ek dink ook sy word mooier by die dag :) Sy raak nou al baie makliker as wat sy was, of ek raak net slimmer, weet nie watter een nie.

Julle girls moet 'n heerlike dag he. Ek vat vandag vir L pead toe vir haar opvolg besoek, haar skedel het mos met die 6 weke besoek nog nie lekker vas of wat ookal gewees nie, gaan nou uitvind of dit al reg is. Weet nie of ek genoem het nie, sy het Maandag haar tweede lot inspuitings gekry en net 'n bietjie gehuil, maar die aand was daar bloed strepies in haar poo, maar darem niks daarna nie. Pead gaan sommer daarna ook kyk. Hoop maar daar is niks fout nie.

Julle moet 'n lieflike wintersdag he. Ons sou nie die somer so waardeer het as ons nie koue winter gehad het nie. Ek kan nie wag vir die somer nie. L behoort dan te begin sit en kruip ens.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193930 by klippie
More dames! Jinne, maar vandag is dit net te koud! Hoop julle het 'n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193879 by Morgan
Cisca groot hugs vir jou. Ek weet dis baie hartseer.

Klippie whoo whoo vir die PVA.... dis baie jammer dat die eerste keer nie gewerk het nie maar ek se altyd n mens se liggaam het tyd nodig om gewoond te raak aan al die meds. Vas byt julle is SO amper daar!!!

Anje Lianey word rerig net al mooier!!! shampies en sys so soet!!

Hello al die ander!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193822 by Lia
Ai jammer Cisca !! Dis baie hartseer. Ek kon nooit besluit wat is erger, om nie swanger te kan word nie, of om wel swanger te word en die baba dan te verloor. Kan ek voorstel dat jy met jou dr praat en vir hom / haar vra om vir jou 'n progestoroon aanvulling bv. utrogestan voor te skryf en dan te begin drink sodra jy uit vind jy is swanger volgende keer. Dis baie keer net 'n progestoroon probleem.

Dankie Klippie, ek wag nog dat jy kom koffie drink, ek kan altyd reel dat my man vir L oppas as jy wil.

Dis amper tyd vir L om wakker te word en ek het te min melk gebring, so ek sal haar moet boob, maar nou lyk dit nie of my baas sy ry gaan kry soos gewoonlik nie. Ek haat dit om in die badkamer te boob en dan is dit nog koud ook.

Dis darem stil hier, waar is almal ? Is julle vingers ook gevries.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193756 by klippie
Jammer Cisca :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account