× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #193017 by Strik*kie
Ciska, baie baie baie geluk!!!!! :woohoo:

Dankie Klipster en Jooste!! Ons kyk maar wat gebeur!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192982 by Cisca
Jooste - Sy het gese die 132tagtig. Dit was oor die telefoon, so ek gaan vanmiddag dit gaan haal. Wil graag met my eie ogies sien.

Ek weet nie veel van die tellings af nie. Weet julle meer?

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192974 by joo~ste
Klippie
Al het jy dit verwag...en jy se dat jy okay is...wil ek nogsteeds vir jou se dat ek jammer is en ook teleurgesteld dat jou IVF nie die keer gewerk het nie. Ek hoop jy't iets wat jy kan doen om jouself beter te laat voel vandag. Ek vreet altyd 'n hele box van daardie lindt balletjies op...dit is my troos met elke maand se AF wat opdaag. Ek sien soms selfs uit na dit en kan nie wag om dit te begin eet nie. ....(weird....I know!)

Cisca!! Baie geluk jong! Dit is wonderlike nuus. Weet jy wat is jou beta-telling? (Die telling wat hulle vir jou gee as hulle die kwantitatiewe bloed toets gedoen het).

Strikkie
Jou chart lyk wonderlik!!

Anje
Ja, ek voel beter, dankie. Ek het lank gewallow die laaste paar kere as AF opdaag. Weet nie wat is fout met my nie. Sit hierdie maand uit...time niks en chart ook nie regtig nie. Gaan weg vir 'n paar dae op verlof en moet dan volgende sikluse met Menopur inspuitings begin. Blykbaar weer 'n timed intercourse silkus...en dan eers daarna sal ons gaan vir IUI.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192955 by klippie
Baie geluk Cisca - dis great nuus!

Strikkie, ek hou duime vas vir jou! fxfxfxfxfx

O ja, en dan het AF nou net opgedaag :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192916 by Lia
Hallo dames, was lekker besige week by die werk gewees, so ek kry nie tyd om in te log nie. Dit was weird om Saterdag na ‘n baby shower te gaan sonder L, het gevoel of ek iets vergeet het. Maar ml het darem mooi gekyk na haar. Ek sien baie uit na die naweek, eers Morgs en Tienks se kiddies party Saterdag en dan kom my boetie kuier die middag en Sondag kom my goeie vriendin en haar 1jarige uit die Kaap uit vir ons kuier. Kan nie wag om haar dogtertjie te ontmoet nie. My skoonsus het noodkeiser gehad dinsdag op 34 weke, dogtertjie week darem 2.5 kgs, sy het PET komplikasies gehad, nie seker wat dit beteken nie en Sondag is my baas se kleindogter gebore, so die dogtertjies is oral om ons.

Strikkie, yeah op daai O. Hou styf duim vas. FXFXFXFXFX

Jooste, bly jy voel beter en meer positief.

Feetjie, hoop die wegbreuk doen julle sommer baie goed !!

Morgs, ek sien baie uit na jul kiddies se party !!

Cisca, baie geluk met jou tweede lyntjie, ek het ook hoofpyn gehad en dit gaan snaaks klink, maar ek het net geweet ek is swanger. Wag om te hoor van jou bloods, ek is seker dis positief.

Hey Slakkie, moet asb nie verdwyn nie hoor.

Ankia, bly dit gaan goed met A. Kan nie wag vir jou 4D phodies nie !!

Hexy, oi, is die naarheid al weg ?

Ag jammer Klippie, ek het so gehoop dis dit. ((((HUGS))))

As ek nie tyd kry om more in te log nie, moet julle almal ‘n wonderlike naweek he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192906 by Cisca
Groot vet drukkie vir jou Klippie! Het so baie aan jou gedink :(

Jammer ek laat weet nou eers, maar die dokter het my nou eers terug gebel. ........ En dis BFP!! :woohoo:

Baie dankie dat julle almal so omgee en verstaan waardeur mens gaan. Julle is stunning!!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192860 by Strik*kie
Hallo

Klipster ~ grooot vet drukkie vir jou!! Ai man ek was so positief vir jou!!! Ek is jammer!

Ciska???

Hi Ankia, hoop P kry alarm uitgesort, myne het dit ook tyd terug gedoen en net wanneer ek by werk is.

My senuwees is op, my temp het vanoggend skyhigh geskiet, probeer dink wat dit kan wees, maar ek het nie verkoue nie en het goed geslaap, so nou moet ek maar wag en sien.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account