× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #194815 by klippie
Hexy, ons koop altyd ons braaivleis by die slaghuis, maar as ek sopvleis koop (bees), dan koop ek Spar of PnP s'n, dis lekker goedkoop en kook sag. Veral PnP het gewoonlik specials as mens 'n kg (bulk) koop - ek dink 49.99 p/kg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194813 by klippie
Mirrag almal!

Hoop dit gaan goed! Wanneer gebeur daar weer iets lekkers? Dis bietjie boring hierso deesdae?

Ek lag my dood die naweek - my boobies het mos so huge gegroei met sulke blou are agv die cyglogest, maar nou is dit weer plat. Maar die cyglogest het my ook vreeslik laat bloat. So die naweek toe check ek myself in die spieel en sê vir DH ek's bly ek's nie meer so "bloated" nie. Maar hy dog ek sê "blou tit". Hy sê maar hy't my "blou tits" kwaai gelike. :-) Ons het lekker gelag! Sjoewie, hy moet bietjie bypik!

Jullel moet 'n lekker daggie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194733 by sexy~hexy
More almal

Dis bewolk hier en koud :S Beslis nie weer om by die werk te sit nie...sou nou eerder onder 'n kombers by die huis wou wees...maar ja, ek weet ook al, was ek nou by die huis het ek wasgoed gewas en huis skoongemaak....LOL.

Naweek was heel rustig, AF was in volle gang Vrydagaand/Saterdagoggend, maar is nou alweer amper niks...is lekker as AF opdaag oor 'n naweek.

Hoe gaan dit met almal verder?

Ankia, ons het ook verlede jaar September vir Jayden die eerste keer movie toe gevat, hy het The Last Airbender in 3D gaan kyk, verbasend stil gesit, wou net nie die movie met die brille op kyk nie LOL

Weet iemand waar mens relatief goedkoop skaap en beesvleis te koop kan kry?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194712 by Goggatjies
Goeie More

Het 'n lekker naweek gehad, het probeer om cars 2 te gaan kyk met W, maar ons het so 1 uur van die fliek gesien, en dit nadat hy 2 keer wou badkamer toe gaan, so toe loop ons maar. Ons het dit probeer, maar sal dit eers weer probeer as hy heelwat ouer is.

Gister het ons lekker saam met vriende gekuier en dit was baie lekker.
My ma-hulle is terug van vakansie, so nou kan ek dit baie rustiger vat, was heeltemal te besig die laaste week of so

Morgan ek is bly jy en Carli kan maar uitsort in die groot huis - hehe
ek dink 'n 3 jaar gap tussen kinders is great, hulle verstaan baie meer.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194711 by Goggatjies

15 years 2 months ago #194710 by Goggatjies

15 years 2 months ago #194620 by Morgan
Hello julle

Gaan goed met Driekie het haar laas naweek gesien... sy lyk ook great! Haar man soek nog werk maar sy het darm een en n ander company het haar ook genader om vir hulle te kom werk.

Anje bly L is fine!!!! Ek sal sodra ek ontslae is van die simpel verkoue die bumbo seat by jou kom aflaai. Hoop julle het gister lekker gekuier.

Hexy eks mal oor n winter baba, sal dit weer so verkies. Jy suffer dan nie in die winter met die hitte so as mens swanger is nie. En as baba kom kan jy heeldag in die bed cuddle. En die babas skop nie hulself oop nie. Hulle hoef nerens te gaan nie so word nie gou siek nie. EN wanneer hulle begin kruip is dit lekker warm, EN teen dec kan mens al op vakansie gan en saam die babatjie in die water baljaar.

Ankia Carli gan nog nie skool toe nie. Die grooter plek maak dinge baie makliker so ons is nie heeltyd in mekaar se hare nie LOL. Ek reel nou ten minste 2 keer n week n playdate sodat sy bietjie met ander kids kan speel. Sal maar sien hoe gaan dit as die boeke eers kom en ek moet begin leer.

Ek en my man het finally begin praat oor wanneer ons gaan probeer vir n boetie of sussie....... en ons het besliut nie gou nie! Sal oor n jaar weer daaroor praat. Ons altwee geniet Carli nou so baie en ek wil nog nie he die aandag moet gedeel word nie. Vir nou is ons meer as happy om net 3 te wees.

Strik ek raak agter..... jy sou mos na n FS toe gegaan het?? het julle al?

Klip wanneer gan jou man nou vir sy (wat noem mens dit nou weer, iets met sy pypies oop maak)

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account