× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #194438 by klippie
More dames!

Dis lekker stil! He he Ankia vir daai "doen nie veel nie" :-)

Vandag is 'n lekker dag, want ek gaan 13h00 lunch en beplan om dan sommer huis toe te gaan! Dit was 'n lang en koue week! Wil die naweek bietjie gaan shop vir die huis en bietjie kleertjies, anders loop ek volgende week wraggies kaal :-)

Hoop julle het 'n lekker naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194399 by Goggatjies
Goeie More

Hallo almal
Sexy jammer oor af
Strik voel jy al beter
Hallo klipster

Gaan goed vanmore, gelukkig is my baas weg, so dit is lekker rustig, ek kan my boek klaar lees en nie so gejaagd voel nie.
Dit is nie baie besig nie, en dan kom hy hier in en vra wat doen ek, dan se ek nie veel nie, want hy weet ek doen nie veel nie.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194397 by sexy~hexy
More almal

TGIF :)

Wag nog vir AF te kom, het nogsteeds die bruin spotting as ek afvee TMI sorry. Hoop dis more, dan is ek darem by die huis.

Hoe gaan dit met almal?

Weet iemand hoe gaan dit met Driekie, het lanklaas van haar gehoor.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194280 by sexy~hexy
AF is oppad, het die brown spotting GRRR...so my 28 dag siklus was net een keer, maak my maar reg om more of Saterdag te begin, dis darem oor die naweek, eerste 2-3 dae is altyd 'n riller!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194247 by Strik*kie
Hi julle

Hexy, shame ek is bly vir jou SIL!!
Het af al opgedaag?
Hi almal verder!!

Ek voel sommer net depressed vandag, dalk voel ek weer more beter. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194210 by klippie
Anje, ek het gou vir jou bietjie karma gegee - nou het jy ook 1!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account