× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #193410 by Goggatjies
Goeie More

Ek is terug in die land van die lewendes, maar nou is ek vrot siek van die verkoue - nie lekker nie
Was baie rustig verlede week, my knieg is darem nie meer seer nie, so dit is 'n goeie ding.
Morgan dit foto's lyk oulik, en ek is so spyt ons het dit gemis. Die koek lyk so mooi!!

So ons meisie kind weeg 1.6kg en groei baie mooi, sy is so amper 2 weke voor haar tyd, maar ons sal maar wag en sien wat sy maak. Ek moet 'n gynie gaan sien in die volgende paar weke, en dan sal ons kyk wat sy doen

Hier is 'n paar foto's - eerste een van haar lang bene
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193367 by Morgan
Hello girls

Klippie ek is so jammer vir die damn BFN ((hugs)) het jy nou n PVA of wat?

Dit was gister Carli en Shayne se partytjie en dit was so lekker gewees!! Daar is klomp fotos van almal op facebook.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193204 by Cisca
Hoop dit gaan goed met almal.

Ek loor net gou in, Vrydae altyd baie besig vir my.

Het gedink om Maandag weer die telling te laat toets. Om te sien hoe dit meer word.

Lekker naweek almal :)

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193156 by Strik*kie
More julle

Ciska, jou telling moet elke 48 uur verdubbel, dink ek, nes Jooste se.

Jay!!! Anje, L is vinnig hoor. Een van die dae kruip sy die huis vol!!

Ankies, kan nie wag vir die foties nie.

AFM: Het temp drop gehad so weti wat om te doen of dink nie. Wag nou maar en sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193141 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed hier, raak net weer bietjie kouer
was gisteraand by die spur en ek doen toe iets vir william, daar hak my knieg uit, gelukkig het ek hom vinnig terug gekry en is nie so seer toe ek hom uitgehak het in Phuket nie, ek dink nie hy het heeltemal geskuif nie, maar het hom defnitief gevoel

Gaan more oggend vir ons 4d scan, kan nie meer wag nie

Klippie - weereens baie jammer oor af. Dink aan jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193118 by Lia
Ciska, whoooohooooo, mag jy 'n H & H swangerskap he, ek is baie bly vir jou.

Mag die twee strepies hierdie thread nou weer oorval.

Strikkels, hoe voel jy vanoggend ?

AFM: L het gisteraand nie een keer nie, nie twee keer nie, maar drie keer dit reg gekry om van haar maag na haar rug te rol. Ek het gedink hulle doen dit eers van rug na maag, maar in elk geval, ek is so trots op haar. Pappa kon die derde een op video kry.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193090 by joo~ste
Cisca
Die telling gee darem 'n aanduiding HOE jy swanger is. Dit moet binne 'n sekere omvang wees om swangerskap goed aan te dui...baie lae tellings (5 en laer 10dae na OV) kan dui op 'n dreigende miskraam. Mens wil ook graag sien dat die telling verdubbel elke 48uur (of is dit nou elke 24 uur....gits...nou nie seker oor dai een nie...dink dit is elke 48 uur).

Geluk!! Dis 'n lekker telling!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account