× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #194209 by klippie
More dames!

Hexy, baie geluk aan SIL! :-)

Hoe gaan dit met almal - Ankia, September is nog so ver :-( , maar ten minste het jy dan baie meer tyd saam met Sussa!
Anje, bly Lianey het die thumbs-up gekry.

Ek het regtig nie nuus vandag nie! Dis soos same old same old same old same old :-)

Hoop julle het 'n lekker daggie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194184 by Goggatjies
Hexy ek wou nog se, ek werk tot die 16de Sep

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194162 by Goggatjies
Goeie More

Ja Anje - sars is deesdae op die ball, dit is nou so 3 jaar wat dit so vinning gaan, vorige kere het ons baie langer gewag vir geld, en jy het nie geweet of jy gaan iets terug kry nie, maar met die efiling is dit baie vinning

Sexy, baie geluk vir SIL. Ek is baie bly vir haar
Ek het ook gister gehoor van iemand wat swanger is, maar ek is sommer baie kwaad vir hulle, dit is seker hulle besluit maar regtig. Hulle het reeds 3 kinders, die ma werk nie, hulle bly by haar ouers en die man verdien peanuts. hulle het nie mediese fonds nie en as die kinders siek is, en moet dringend 'n dokter sien dan leen hulle geld. Hulle kan niks self vir die kinders koop nie, so spunge baie op hulle vriende en familie - maak my sommer net vies, want ek wil my kinders die beste gee en dan kry jy sulke mense.

Sexy, ek wou nog altyd 'n winters baba gehad het, maar ek het besluit na hierdie winter wil ek nie een he nie, nee dankie. Ek sal dit nie kan hou nie, dit is net te koud. Lente/Somers baba's is die beste, maar ja dit is nie in ons hande nie

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194147 by sexy~hexy
More almal

Ek loer gou vinnig in, gaan vandag en more bietjie besig wees.

SARS is vinnig ja, ander jare was ons geldjies ook binne twee na drie dae inbetaal. Nou moet ek wag SUG.

Ankia, wanneer gaan jy op kraamverlof?

Anje, jy moet bietjie fotos van L kom post...om van 'n foon af te FB kan mens nie so mooi als sien nie.

Mis Cornel se geselskap, wonder hoe gaan dit met haar...

My SIL is swanger :) Hulle probeer ook al 'n rukkie, sy het al 'n miskraam gehad en een mislukte IUI by dr P...toe gaan sien sy 'n homopaat...en viola LOL. Hoop regtig die een klou vas, maar sy se die gynie se als lyk goed, sy was gister vir 'n sonar, is nou so 5w 4d...

En toe besef ek ek wil nie nou swanger word nie, want ek soek nie 'n winterbaba nie....ek is seker simpel, maar ek het regtig nie krag om te sukkel met 'n baba wat siek is in die winter...was te bederf met Jayden wat 'n somer baba was....hoef hom nie optegepiep het nie LOL Maar ja, dis nie in ons hande nie, is dit....

Lekker daggie verder...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #194130 by Lia
Wow julle sars is vinnig.

Pead se L is A-OK.

Lekker aand, die naweek is lekker naby !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193993 by sexy~hexy
Ek het ook Maandag my SARS gedoen, en gister 'n email gekry dat ek nou eers geoudit word voor hulle geld aan my gaan uitbetaal :( Hoop nie dit vat te lank nie, het gister die dokumente aangestuur wat hulle gevra het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #193985 by Goggatjies
Jip strikkie met die Sars betaling en my verlof wat hulle gaan uitbetaal het ek niks om oor te worry nie, so as UIF laat is, gaan ek darem nie in paniek mode ingaan nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account