× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #192605 by Morgan
Klippie sterkte vir more!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192566 by Strik*kie
Helloooo

Klippertjie glippertjie, hou net moed jong, ek dink dis bietjie vroeg. FXFXFXFXFX

Hey Slakker, ai girl, geniet die break en tjoef tjaf sit daai ogies daar. ;)

Hi Hexy, Ankia en Ciska- ek dink nie jy kan rerig gaan op opk vir hpt nie hoor, dis soos die dettoltoets, nie baie betroubaar nie. Ons hou fx dat af wegbly.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192519 by sexy~hexy
Hi almal

Sjoe, alweer bedrywig by die werk, mens kom net nie voor nie...het darem al vandag my geld verdien :D Probeer vir 'n slag als op datum kry...maar net sodra ek dink nou is ek daar, val die werk weer op my tafel!

Klippie, dit voel vir my dis te gou...jy het wanneer die IVF gedoen? Dalk nog 'n week wag...sterkte vriendin.

Cisca, dis die eerste keer wat ek hoor van dat mens 'n OPK ook kan gebruik as 'n HPT. Maar sterkte aan jou ook, hoop die bloods kom terug as 'n BFP!

Jooste, hoe gaan dit daar by jou?

Ankia, bly als gaan so goed met jou en sussa, jy kuier mos die week bietjie by MIL??

Slakkie...bly om jou ook hier te sien....hoe gaan dit met jou?

UGH.... :X as ek nie van beter geweet het nie, sou ek gedink het ek is swanger. Het van gister af hierdie naarheid oor my, wat 'n tipiese swanger naarheid is :S Ek is nou maar eers op cd20 as ek dit reg het...Seker maar die verkoue en sinusdrup wat my so laat voel.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192514 by Cisca
Klippie - Hou moed jong!! Ons dink aan jou.

So, ek het vanoggend weer POAS en toe kom daar geen lyne op nie. Nie eens een nie, so die toets was foutief.
Het gelees dat mens ook 'n OPK kan gebruik ( ek is mos die "google-queen"). Maar dat die lyn dan net so donker of donkerder as die "control" moet wees. Het nog een oor gehad en dit probeer. En die tweede lyn was baie donker.
So ek gaan more vir bloods.

Lekker dag verder julle!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192509 by joo~ste
Klippie - vasbyt jong!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192460 by klippie
More dames!

Hoop dit gaan goed met almal.

Vanoggend weer gePOAS - weer BFN :-( Sommer lus en skip die bloods heeltemal.

Slakster, jou klein klits! bly dit gaan goed. ek het vir jou reply!

Ankia, wanneer gaan jy weer vir 'n scan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192394 by Goggatjies
Goeie More
Lekker koud hier

Klipster - af is nog nie hier nie, so jy mag nie negatief raak nie

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account