× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 months ago #192392 by Slakkie
Hi Julle!

Long time no see!!

Klip ek hou stuif duime vas vir jou!!!!!! Check jou PM ek gaan vir jou ietsie stuur.

Aan al die ander girls, Howzit. Die nuwes welkom!!

AFM: Ek vat so bietjie van 'n breuk van ttc sal julle laat weet wanneer ek weer begin maar ek gaan so nou en dan inloer en darem hallo sê!

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192338 by joo~ste
Ciska...
'n LYN ...is 'n LYN....al is dit lig!!!! Ek dink jy's swanger!!!! Ek hoop jy gaan sommer dadelik vir 'n bloedtoets!!

Klippie
Ek dink aan jou....vasbyt jong - dit is dalk nog 'n bietjie vroeg om te POAS. Ek is nogsteeds baie positief vir jou!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192240 by klippie
More dames! Hoop dit gaan goed in hierdie koue!
ciska, baie geluk - jy kan vir seker nou al gaan vir bloods!

Ek het vanoggend gePOAS, kon nie meer wag nie, ek is darem al 11dpo, maar dit was BFN. So ek is nou glad nie meer lus vir die bloods woensdag nie......

Julle moet 'n lekker dag he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192236 by Goggatjies
Gou gou update van my foon af. Alles gaan goed met sussa. Ek het nie te veel gewig opgetel nie, dit is 'n goeie ding.

Cisca, doen wee POAS more oggend en dan daarna gaan vir bloedtoets - sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192217 by Cisca
More Ladies

Hayley, baie geluk met jou verjaarsdag van Saterdag. Hoop die dag was lekker.

Julle, ek weet nie of ek nou mag opgewonde raak nie. AF moes Saterdag gekom het. En ek is mos baie ongeduldig so het toe sommer Saterdag oggend getoets....

En daar was 'n tweede lyntjie, nie so helder soos die Control lyntjie nie, maar tog daar. Vandag is AF nou al 3 dae laat en nog geen tekens dat sy dalk gaan kom nie. Geen pynne, niks nie.

Ek het net die verskriklikste hoofpyn al van Saterdag middag af. Weet nie of dit is omdat ek my koffie to sommer dadelik vir decaf geruil het nie.?? En ek sukkel om te slaap. Voel baie ongemaklik, was laas nag elke 2 ure wakker.

Wanneer dink julle kan ek bloed gaan toets? Moet ek eerder nog 'n week wag?
Of moet ek eers weer POAS?

Lekker dag dames. :woohoo:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192183 by joo~ste
Morgan
he he....ek is reg vir daai vuil doeke!! :unsure:

Feetjie
Ek is amper in dieselfde bootjie as jy....met die dat ander dink ek moet die "regte antw'e" he vir waarom ek nie swanger word nie. So....die forum bied vir my ook 'n lekker plek om net my onsekerhede en woede en frustrasie te kan vent. Almal hier is great! Nee, ek is nie by Dr. P nie. Is by 'n FS in Bfn vanaf Okt 2010 af.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 months ago #192120 by Morgan
Hi girls

Hexy Carli en Shayne se party is nou saterdag wat kom.

Klippie ek het niks implantation bleeding gehad nie so moenie te veel daaroor warry nie! fxfxfxfx

Aan al die TTCers hou moed een van die dae ruil julle vuil doeke en wens vir n ordentlike nagrus!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account