× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #191985 by Feetjie
Julle girls is rerig GREAT,,, baie dankie vir jul almal se boodskappe, dis rerig bemoedigend om te hoor en te weet jy is en was ook nie alleen nie.

Jooste - ek is by dr P, hy is rêrig baie 'oulik'. Eks baie bly ons het by hom opgeeindig. skuus ek't alweer net die helfde van die boodskap gelees, wil jy na hom toe gaan,, is jy by hom?
Jooste rerig erig baie baie sterkte.

Ciscka,, hoe voel jy vandag??? baie sterkte met more se toets en als.....

Strik - baie dankie vir jou mooi boodskappie ook. Baie sterkte vir jou ook.

Hexy - ek 'ken' jou glad nie persoonlik nie, maar jy is rerig vreeslik baie in my gedagtes en ek dink so baie aan jou. Ek weet daar is 'n paadjie vir jou ook uitgewerk en jy gaan nog baie geluk he.

Klippie --- jy en DH moes bietjie met vakansie gegaan het tot Woensdag ;-) Ek hoop vir jou die tyd vlieg sommer vinnig. Dink baie aan jou!!!!!!

Terug na al die vrae oor hoekom, waarom, God ens. Ek wil met jul deel, My Dh is 'n predikant. Almal verwag altyd van jou om die antw te hê, regte 'reguit' pad te loop ens ens. Daarom is ek maar altyd so stil oor my persoonlike lewe, en hou maar daarvan om annoniem voor te kom ;-) Daarom is dit vir my heerlik om met jul te kan praat. vra te vrae en niemand veroordeel jou en sê maar hoekom vrae JY die vrae nie. Jy is mos die een wat die antw moet he. So ek wil rerig uit my hart uit dankie se vir elkeen van jul. Dankie dat jul luister. Dankie dat jul omgee. En dankie dat jul verstaan.
Ek dink die hele omstandighede waarin ons is maak die hele kinderkry storie net soveel moeiliker vir my.

Ek hoop regtig dat elke vrou op hierdie blad wel binnekort 'n bfp sal kry.

Ek en Dh gaan bietjie met vakansie van vlg week af, so ek gaan ongelukkig klippie en strikkie se nuus mis,,, ek sal baie aan jul dink en dadelik kom kyk as terug.

Lekker bly.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191965 by Goggatjies
Julle moet almal 'n lekker naweek he
Moenie te koud kry nie

Jooste ek gaan ook net onder die duvet le en niks doen nie

Sal julle om update Maandag nadat ek by die Midwife, ons ry Sondag deur die oggend se kant, darem nie te ver om te ry nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191901 by joo~ste
Ja almal - geniet die naweek wat voorle.
Ek beplan om onder 'n duvet te le die hele naweek en NIKS te doen nie...en sommer BAIE te eet! :P

Klippie...ek is baie positief vir jou jong!!! Ek dink....sommer 'n drieling! Hier was mos al 'n drieling op moomie....so ek wed jou jy kan die volgende stelletjie van 3 he!!

(Daar het net 'n paar dae terug op die ander forum waarop ek gesels 'n vrou swanger geraak na IVF/GIFT.....'n tweeling...nadat 6 embies ingeplant is). Hou moed!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191896 by klippie
More almal! Dis amper middag! Baie dankie vir al die karma, en het nou 'n groot chip op my skouer :-)

Hou moed almal! Die TTC is moeilik, maar daar is al soveel wonderwerk stories - ons is wonderwerke in the making!

Ek voel niks preggies nie, ook geen implantation symptoms nie. Ek het gehoop ek het teen hierdie tyd darem al MS! So die enigste veranderinge is my humoungous boobs en bietjie AF krampe.........Woensdag is nog so ver!

Julle moet 'n lekker naweek geniet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191837 by joo~ste
More almal!
Bietjie dol vanoggend...nie tyd vir personals - wou net gou se - dankie vir al die boodskappe -
....
voel sommer baie beter vandag. Wat 'n hoop snot en trane nie kan regkry nie...kry inspirerende boodskappe van forum pelle wel reg!! :)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191832 by Strik*kie
Hi julle

Loer gou in, ek het maandeinde so weti hoe dol gaan dit dalkies nog raak nie.

Will net se almal wat nog TTC - hou net moed - praat ek wat baie negatief kan raak en vol snot en trane kan wees, maar ek kry ook my goeie daggies ;) en dan voel ek weer ek het moed vir die paadjies! Sooooo, ek glo ons sal nog bfp's kry (o aarde ek hoop ek voel die hele vlge week so :lol:)

Ok nou wys ff weer ek het geO, na vanoggend se temp. Hopelik het ek.
Ok caht dalk weer later!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191830 by Lia
More more dames

Jooste, ai sterkte man, ek glo dr P is ‘n uitstekende dr en het my dogtertjie deurgetrek. Sterkte met die besluitneming, dis nie so maklik nie.

Klippie, ek het jou gekarma, hoop dit laat jou bietjie beter voel. Ek was op utrogestan en dit het nie eintlik iets vir my gedoen, behalwe ‘n bietjie naarheid nie. Vat dit nou rustig by die werk hoor en gaan sommer 13h00 huis toe. Jy moet jou babies mooi oppas !!

Ankia, ag shame, arme boetie, dis maar ‘n aanpassing, sterkte !! Wanneer kry ons ‘n phodie van jou pensie ? Ek het nog nie ene gesien nie. Dis vreeslik lekker as hulle so beweeg.

Strikkie, jammer oor die temps wat drop.

Girls, na my 2de miskraam het ek gevoel daar is fout met my en kon nie verstaan hoekom ek nie suksesvol ‘n baba kan he nie. Selfs toe L ‘n dreigende miskraam was, het ek gevra hoekom ? Maar as ek nou terug kyk, dan weet ek die vorige 2 was op die verkeerde tyd. Hou net moed, ek glo alles gebeur met ‘n doel en op die regte tyd. Sterkte !!

Geniet julle naweek, dink nie ek gaan weer kan in loer nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account