Hi Laliek,, so lekker om weer van jou te hoor. Hoe gaan dit met JOu??????
Jip was toe by dr P, hy't Laparoscopy gedoen en wel klein bietjie endo gekry -- nou vra ek weer hoekom het dr G dit nie gedoen nie

hy het ook voorgestel doen dadelik iui,, met inspytings en als. Wel eks vandag cd 16,, toets kleiner as 5, dus negatief, maar nog nie begin hy se dis seker maar pilletjies.
Dit was dus die 5de iui, Dr P sê hy weet dan regtig nie wat fout is nie. se hy sal nog 1 iui doen maar dan invitro.
Maar ek en manlief,,, het eers baie om oor te praat. Hy sien glad nie kans vir invitro nie,, hy glo vas Here het doel en dis net nie tyd nie, hy sê as daar nie fout is nie sal ons dit kan doen op ons eie as dit die Here se doel is.... Maar glo my dis nie so maklik vir my nie. Soos die dames sê - ons soek antw,, voel verwerp, kwaad, seergemaak en die ergste is as jy bfn kry, kry die mens naaste aan jou altyd bfp,,, hoekom hoekom hoekom,,,,dit voel vir my soos erger neus daar in vryf....

Ag mens kom ook weer daaroor. Dis net so moeilik om te bly glo als sal vir die beste uitwerk ne,, maar gelukkig is hier baie girls soos jy wat ons positief hou en positiewe stories vertel.....!
Ek hoop dit gaan sommer baie goed met jou Laliek
Sterkte Jooste en Ciscka,, ek dink aan jul 2. Ek hoop ons kry eendag ons antw en Nee ek kan nie en wil nie glo Liewe Jesus se plan is om kinderloos te laat wees nie.
sterkte