× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #191729 by joo~ste
Laliek
Dankie...vir jou woorde. En ja...op 'n sekere vlak bring jou ervaring vertroosting en moed...maar op 'n ander vlak dink ek dit is almal anders se storie en nie myne nie. (Vreemd hoe 'n mens net soms voel asof jy die enigste een is wat so moet aankarring...terwyl daar 100'e rondom jou is wat ook daardeur gaan).

Ek is nou daar...nie lus vir verdere behandeling...en wil sommer net moed opgee...en se..."nou toe....ek aanvaar dit nou...so los my uit en dit is reg ek sal nie kinders he nie..." :angry:

Ankia
Ek het al baie gelees van die Genesis Clinic. Klink ongelooflik daar!

Strikkie
Ek gaan hierdie maand my bes probeer om nie meer as 2 keer 'n week te chart nie....ek gaan daardie simpel koorspen nou wegsteek...of sy battery uithaal en dit weggooi!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191724 by Laliek
Hi julle almal!

Sjoe ek was baie lank terug hier op en wou eers gou gou kom inloer by julle!

Klippie - ek hou al my tone en vingers en duime en alles wat ek kan kruis gekruis vir jou! Ek gaan beslis kom inloer om te kyk as jy jou BFP post!

Feetjie - hoe gaan dit met jou? Was jy toe by Dr P gewees en het julle al IUI gedoen? Het nou die dag gewonder hoe dit met jou gaan!

Strikkels - ek's bly om te sien jy't nog nie moed opgegee nie en sterkte sterkte!!

Hexy - hoe gaan dit met jou? Ek sien jy't gepost gister was 'n jaar terug wat jy BFP gekry het - groot drukkies vir jou!

Jooste - ek hou net so duim vas vir jou!

Res van meisies wat ek nie ken nie - haallloooo!!

Anje en Morgan - julle twee poppies is pragtig!

Ek sien van julle gaan deur daai stadium van hoekom ek en hoekom moet ons sukkel! Dit vat my so terug na my eie struggle om te TTC. Een ding wat ek agter gekom het is dit maak nie saak of jy vir 1 jaar of 2 jaar of 3 jaar TTC nie, infertiliteit is 'n moeilike ding en dis emosioneel uittergend! Ek kan onthou al my vriendinne om my het swanger geraak soos dit en ek moes sukkel en sukkel en inspuitings kry en FS toe en terug en en en. En op die ou einde van die dag het my ou engeltjie die maand voor ons ons 4de siklus IUI sou doen het hy opgedaag. Ek gaan nie preuk nie en ook nie dit in julle gesigte vryf nie maar glo my julle sal wel verstaan of wel weet hoekom die Here mens hierdie pad laat loop die dag as julle wel swanger raak. Dis asof niks van hierdie sukkel en sukkel meer saak maak nie en weet net dat dit sal wel gebeur vir ieder en elk van julle! Ek hou rerig duime vas dat daar bietjie goeie nuus kom binnekort!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191706 by Goggatjies
Jooste ek is baie opgewonde, kan nie wag vir sussa nie
Ek gaan natuurlik, hopelik weer water geboorte, ek gaan ook nie hospitaal toe nie, maar na Genesis clinic toe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191700 by Strik*kie
Jooste, ek dink ok elke keer wat as.......

En dan se ek ok elke maand gaan nie temp nie en voor my kon kry doen ek al weer die charting ding. Gister was ek 5dpo en vanoggend se ff nog geen ovulation nie, so ek weet tog nie. O ja ek het jou geadd as friend op ff, as jy dalk gewonder het LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191698 by joo~ste
Hexy:
Dankie vir jou woorde. Elke vrou wat omgee hier op die forums maak dit darem makliker. Ek gaan die volgende siklus 'n blaaskans vat...en dan die siklus daarna gaan ons Menopur inspuitings gebruik en OF timed intercourse OF IUI. Dit hang alles van die FS af. Hy wil graag eers 'n rondte timed intercourse probeer...maar ek is sommer lus en boelie hom in IUI in. Ek is nou moeg gewag...en met die inspuitings wat so vrek duur is -....dink ek ons moet sommer IUI doen.

Cisca: Dis my einste vraag...wat as Hy nie wil he ek moet kinders he nie...wat dan??

Strikkie: Moed hou vir jou ook. FF maak my ook deesdae moedeloos. Arrrggg..ek dink nie dat ek hierdie siklus so nougeset gaan chart nie. Dit kry my ook nou onder. Maand na maand....vir wat?

Ankia: Ek kan nie help om te glimlag nie. So het ons almal maar ons bekommernisse, ne??! He he......sterkte met daardie karnallie van jou. Die eerste ruk gaan seker maar dol wees met 2 kleingoed. Gelukkig raak dit darem seker beter soos tyd aangaan- Raak jy nou al opgewonde oor die geboorte? Dalk het ek dit gemis...maar gaan jy normaal of c-section?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191596 by Goggatjies
Hexy,

W het bietjie seperation anxiety, hy het verlede week gaan uitslaap (1ste keer), en van daar af is hy baie geheg aan my of Petrus
As hy in die aand gaan slaap dan se hy ons moenie tata nie, as ek hom by die skool aflaai dan wil hy my nie los nie, hy is histeries omdat sy pa werk toe is, ek moet hom dra en optel en alles vir hom doen, moet selfs sy broek aftrek om te gaan piepie.
So op die oomblik gaan dit abie moeilik

Hy verstaan daar is iets in my maag, maar ek dink nie hy besef sy gaan een van die dae in sy kot slaap nie, ek het die kot opgeslaan en hy klim daarop en alles
Hy se nou vir my hy is 'n baba en ek moet vir hom sy dummy gee, hy het dit in die laai gesien, hy het nie eers dummy gesuig nie. So ons gaan deur 'n baie moeilike tyd met hom en ek wil hom nie te veel push nie.
Ek het gereel dat hy by 'n maatjie gaan kuier as ons groceries gaan koop Saterdag, so ons sal maar sien hoe daai een afloop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191593 by Strik*kie
Hallo almal

Klipster, byt net vas en vat dit rustig, daai babatjie gaan nou groei met 'n "bang"

Jooste, hou net moed (ek weet dit klink al afgesaag) Dit sal met ons ook gebeur.

Ek is sommer moedeloos, my hart is nou weer deurmekaar, ff het my crossairs weggevat so geen o, as ek daarop moet gaan nie. :( :( :( Argggggg whatever!!!!!!!!!!!

Hi almal verder.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account