× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #191581 by Cisca
Hi almal

Klippie - Sterkte by die werk, rustig vat ne! Ek tel saam met jou die daggies af...... nog net 6!!!


Jooste - Ek voel vandag net soos jy. Probeer nou al 15 maande, en almal rond-om my raak swanger maar nie ek nie. Voel of ek gestraf word vir al my sondes. Ek weet liewe Jesus het 'n plan, maar wanneer dan??? Wat as dit sy plan is dat ek nie moet kinders he nie....

Wou net se: julle klomp is rerig nice! Dankie dat mens hier so kan chat en aanvaar word.

Babydust vir almal *************************

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191531 by sexy~hexy
Jooste, ek dink jy en Strikkie sal goeie maters uitmaak, met die dat julle altwee al so lank probeer TTC. Ek kan nie eens begin dink hoe dit moet voel om nie swanger te word (net 'n KLEIN gedeelte weet hoe dit voel), maar ek het al vir Jayden, so as ek nie weer swanger word nie weet ek hy is daar. Gaan julle IUI of IVF oorweeg?

Klippie...nog net 6 daggies vir jou om te toets....fxfxfx!!!

Ankia, bly sussa is vandag meer lewendig, jy sien seker al uit na jou vakansie :) Hoe gaan dit met William, verstaan hy al daar is 'n baba oppad?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191524 by joo~ste
Klippie...
he he.. :laugh: ...ek sou ook gecheck het vir enige tekens van pg as ek in jou skoene was! Inteendeel.....ek sou dalk al selfs begin piepie het op stokkies elke oggend om te kyk wat is die vroegste wanneer 'n mens daai lyntjies gaan sien.

OOK....eintlik is jy nou PUPO (pregnant until proven otherwise!)...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191523 by klippie
Okay girls, een laaste skinderbrokkie dan moet ek waai:

stoutert tienka roofkyk!!!!!!!!!!!!!!! Ja, lekker uitgevang! sy het my op FB 'n boodskap gestuur en die detail van haar kennis het my verstom!!

Tienka - ek weet jy lees hierso! Jy beter bietjie kom post!

Okay baai!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago - 15 years 3 months ago #191520 by joo~ste
Hexy
Ek kan dit goed glo dat jy so sal voel. Ek moet herken dat dit vir my erg is die laaste ruk met al die BFP van almal rondom my. Ek en Keisha, Lelanie en Aviva kom al 'n lang pad...en nou is hulle albei swanger en ek nog nie. Soos jy self gesien het, het ons nou al 6 BFP gehad vanaf Maart. Aanvanklik het dit my laat voel daar is hoop...almal se beurt kom. Die laaste paar dae laat dit my egter voel al die babas in die hemel word vir ander gegee. Daar gaan niks vir my oorbly nie... :(

Ek is ook bly vir almal - net hartseer omdat ek nie 'n beurt kry nie. Ek dink aan jou en hoop die vuishou in jou maag verander eersdaags in 'n pg-boepie (al weet ek jy probeer nie nou hard om te TTC nie).

Vir my op die oomblik voel dit dat ek weet God het 'n plan en als en ek aanvaar dit nou maar so. Egter, het ek deesdae baie hartseer en woede in my daaroor. Ek hoop ek voel vinnig anders, want my man sukkel om huis te hou met my aleweige getjank hieroor...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191519 by klippie
So dit gaan goed met my, ek voel okay behalwe vir die (.)(.). Het klein bietjie AF pyne????? Julle gaan nou dink ek is simpel, maar ek check nou al gister en vandag die toiletpapier skoon deur om te kyk of ek dalk implantation bleeding het! stupid ne!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191517 by klippie
Hallo dames!

Oeg, ek is weer by die werk en alles het opgehoop die dag en 'n half wat ek nie hier was nie - ek vat dit maar rustig, maar dis so baie werk!

Ankia, ek het nie provera gedrink nie - ek dink Ansa het dit gedrink. Ek gaan gou vir jou karma gee.

Jooste, ek weet nie wat die karma beteken nie, maar dit laat my spesiaal voel noudat ek dit het! :-)

Ai Hexy, ek het nou die dag weer aan jou gedink met die tweeling storie...ek sien hulle het nou 'n nuwe thread oopgemaak vir almal wat babas verloor het...gesels jy daar?

Strikkie en jooste - ek hou duime vas vir julle ook! Ons het nog nooit alleen BFP's gekry op hierdie thread nie - altyd in sulke trosse, so ek dink almal is nou in vir die run hierdie maand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account