More almal
Kan nie glo die week het so gevlieg nie, laas week die tyd toe slaap ek nog lekker snoesig....darem more alweer Vrydag
Jooste...dit vang my elke keer as ek hoor van iemand wat swanger is met 'n tweeling. Soos Aviva op die ander site, dit het my soos 'n vuishou in die maag getref. Dis nie dat ek dit nie vir ander gun nie, dis net dat ek wil hulle wees, ek wil ook swanger wees met 'n tweeling...want dit laat mens spesiaal voel. Dis nou al 9mde na als gebeur het, en meeste van die kere dink ek nie meer daaraan nie, totdat ek lees van iemand wat swanger is met 'n tweeling, of hoor van iemand....time sure does heal all wounds...maar dit sal maar altyd voel of daar 'n leemte is.
Ok...so ek is supposedly op cd15 vandag...maar nog geen O pyn van 'n dag oud nie, terwyl ek ander maande gekrul het van die pyn....seker maar net weer 'n teken dat ek nie ovuleer nie...
Klippie, hoe gaan dit vandag?
Morgan, was Carli se partytjie al gewees? Jy moet fotos kom post

Ja nee, laas jaar die tyd toe begin almal "pop" so in 'n ry LOL
Strikkie...hoe gaan dit met jou en DH nou? Wanneer gaan hy vir sy toetse?
Mis al die ou chatters....mens raak maar gewoond aan mekaar as mens so lank saam gechat het