× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #191371 by Goggatjies
is reg klipster - lekker doeks

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191365 by klippie
Meisies, ek gaan nou 'n middagslapie vang! Ek is eintlik veronderstel om in die bed te wees vandag, so ek mag maar gou gaan inkruip! :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191362 by Goggatjies
Klipster, skies kan jou nie help met die progrestroon nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191356 by klippie
Wow fanks julle! Nou het ek karma! :-)

Wie van julle was al op progrestroon en watter newe- effekte het julle gekry. Ek gebruik cyglgest setpille, en van dei 1ste dag af is my (.)(.) omtrent verdubbel, en Pynlik en permanent ". ." stand. Gister toe sien ek blou are oor my hele lyf maar veral (.)(.). Is dit normaal?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191355 by Goggatjies
Klipster kan jy glo wat alles gebeur in die baarmoeder, vingerafdrukke, wimpers die works, dit is so 'n wonderwerk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191354 by Strik*kie
Langs boardcode is daar: B (bold) I (italic) ens dan is daar blokkie normal dan sulke gekleurde blokkies en dan so lyk soos bladsy of file en reg langs dit is so icon met 2 figuurtjies.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191353 by klippie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account