× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #191351 by Goggatjies
Klipster Ek kan sien jy is verveeld
jy moet nou rus

As jy iets wil private hou

dansit jy die volgende in

[ hide] tik jou message en dan weer [ /hide] - sonder die spasies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191344 by klippie
Strikkie, ek kry nie daai ma en baba waarvan jy praat nie. ek sien die smileys's en daar bo staan Message (+) en (-) en daarbo staan boardcode?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191343 by sexy~hexy
Hi almal

Sjoe, weet nie wat aangaan nie, bly net besig by die werk :S

Klippie...ek het jou geKarma :D

Jooste...dalk net dalk is hierdie jou maand ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191341 by klippie
O gaats, mens kan net elke 6 ure iemand se karma applaud. Jooste - ek het vir jou ene gegee - Ankies, toe ek joune wou druk toe se hy ek moet 6 ure wag.
ek sal nou maar elke dag iemand anders s'n druk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191340 by Strik*kie
Ek dink jy kan net 1 elke 6 uur druk of so iets :lol: gaan joune try!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191336 by klippie
Okay nou druk myne dat ek 1 kan kry! Ek sal die ander s'n druk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191334 by Strik*kie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Oor die karma, ek weti waar kom my 3 vandaan nie, maar dis die applaud button wat jy druk kan kry iemand 1 karma by.

:lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account