× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #191269 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191243 by joo~ste
Wonderlik Klippie....ek bid vir 'n 3-ling!!!! Whooohoooo!!! Erens moet daar nou weer bietjie BFP nuus wees...mensig...dit voel vir my of ons nou lank genoeg uitgehonger is vir 'n BFP.

AFM:
My temps het onder die cover line geval...en ek wag vir AF. :(

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191215 by Strik*kie
Hallo

Klippie, ek weet daai embies gaan sommer vinnig groei. Oeeee ek sien 2ling of 3ling on the way ;) Kannie wag vir die toetsdatum nie!!!!!!

Feetjie, nee jong toets eers 2/3 Julie, so dis nog hele week en half!
Intussen hou ek FX vir jou en Klipster!
Hi almal verder!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191168 by Goggatjies
Goeie More

Klipster ek is seker hulle groei nou baie mooi daar in jou baarmoeder. vat dit rustig en kan nie wag vir die 28ste Junie nie
Sal moet gereeld inlog van my foon af om te sien wat gebeur

Gaan goed met my, gaan maar aan dag vir dag en kan nie meer wag vir sussa nie

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191120 by Morgan
o ja onthou met carli het ek eers BAIE laat my BFP gekry na ek PRESIES geweet het wanneer ek ge ovuleer het so ek dink sy was ook n stadige een.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191119 by Morgan
Whoo whoo klippie..... al is die oukies bietjie agter is hulle darm nog aan die groei!!!!!!!!!!!!!

Ek hou rerig stuif duim vas dat jy jou BFP gaan kry!!!!! dan deps ek die eerste babysit!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #191118 by klippie
Goeie naand almal! Jammer ek post nou eers - wat 'n dag! Baie baie baie dankie vir almal wat aan my gedink het en gebid het.

Vandag het nie regtig verloop soos ek dit wou gehad het nie. Die 3 embrios moes vandag (dag 5 na bevrugting) al 'n blastocyst gewees het, maar die outjies het maar lui gegroei, en toe hulle oopgemaak word, is 2 van die embies op 'n dag 4 stadium (morula) (dus baie agter) en een is 'n 8 sel, heeltemal uit die bus uit.

Dr het besluit om al 3 terug te sit, dit "wakker" blykbaar hormone en stuff aan sodat die beste embie 'n goeie kans het.

Die prosedure self is nie bad nie - soos 'n papsmeer, net 'n bietjie seerder, en DH was heeltyd by om my hand te hou.

So ek toets nou die 29ste Junie.......dan is ek nou amptelik in my 1ww!

Julle moet 'n lekker aandjie he - ek moet more weer afvat, so ek sal inloer van my laptop!

Mwah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account