Klippie - ek kry sommer rerig knop in my keel as ek jou posts lees. Ek wil uit my hart uit vir jou sterkte sê. Sjoe, ek kan my net probeer voorstel waardeer jy en jou man nou moet gaan, (emosioneel). Klippie STERKTE!!!!!!!! ek dink aan jou so baie.en hoop hoop hoop dat jy binnekort 2 pragtige babatjies sal vashou en hierdie moeilike tyd sal soos 'n ver langse glimps van lank lank gelede wees. Sterkte. sterkte sterkte!!!!!!!!!!!
Strikkie as ek reg is toets jy ook nou een of ander tyd ne???
Jooste,,, sjoe,,, dis so moeilik ekke weet nie eens wat om vir jou te se nie... behalwe sterkte... die gewag is aaaklig,, net as jy dink jy het 'n positiewe 'simptoom' is daar 7 ander 'negatiewes'. Sterkte Jooste,,, ek dink aan jou......
Ek wonder elke dag hoekom Jesus ons dames hierdie paadjie laat stap,, wat moet ons hieruit leer,,,,,, is daar iets te leer........ Sjoe, ek wonder, solank ons net nie ons geloof verloor nie ne en net GLO. sterkte vir elkeen van jul!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! dis so 'n moeilike pad maar ek glo daar sal vir elkeen 'n GROOT LIGGIE aan die einde van die tonnel wees wat sommer dubbel en dwars sal opmaak vir al hierdie aagklige dingetjies wat ons elke dag ervaar. Hou net vas aan jou geloof.