× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #190981 by Lia
Paisley, ek stuur vir jou ‘n email, jy is mos terug by die werk ? O, gits, ek het nie meer jou email adres nie. PM my gou toe. Klein Rikus word net mooier by die dag !!

Strikkie, Oi, dit klink deurmekaar, ek was so lanklaas hier, was jy toe by die FS gewees ? Het ml al getoets ?

Dankie Jooste, dit nie geweet nie, maar ek sit outomaties die boude eerste neer.

Hehe vir julle gaatjie in die broek !! Kry net ‘n warm kombers, dit help !!

CCLR, hallo, ek was so lanklaas hier ek weet nie of ek moet se welkom of hallo nie. Maar jip ek het twee miskrame op clomid gehad (dink nie die pil was die fout nie) en fertomid was L ‘n dreigende miskraam (dink weereens nie dit was die pil se skuld nie) op 6 weke, maar sy het deurgetrek. Dit het 1ste slag gewerk. Wanneer begin jy met dit?

Hi Morgs, dis ongelooflik !! Tyd gaan gou verby. Ons wag nou vir die volgende een 

Klipper dis nou 13h00 en ek stuur vir jou ‘n gebedjie op, kan nie wag om van jou te hoor nie. Ontspan nou hoor !!

Ankia, geniet dit. Ek kan nie wag vir jou 4D phodies nie, dis om die draai.

Ai nee Jooste, onthou vroee AF tekens is dieselfde as vroee swangerskap tekens, kom ons hoop dis dit.


L was lekker moeilik, het eers 23h30 aan slaap geraak en toe slaap sy tot 05h20 toe.

Lekker dag dames !!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190936 by joo~ste
More almal! - en welkom CCLR
Klippie...dink aan jou!

Hexy: Ek voel vandag bietjie broos..vermoed AF is oppad... :(

Strikkie: Ek hou van jou gebedjie icon...waar het jy dit gekry?

Ankia: Geniet die 4D

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190912 by Strik*kie
Hallo

Klipster, ons bid dat vandag jou BFP bring!!! FXFXFXFX - ek is soooo opgewonde vir jou, weet sommer dit gaan goed gaan!

Hi almal: Ankia, Hexy, Morgan!!
CCLR welkom, hoop jy kry gou jou bfp - sorry ek kan nie help met fertomed nie.

:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190909 by sexy~hexy
Ankia, Marie is in Vanderbilj....dalk kan julle 'n meeting reel :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190906 by Morgan
Replied by Morgan on topic Re: Fertomid - Enige sukses?
Klippie vandag is jou dag ek voel dit so aan my gat!!!!!!!!!!!!!!!!! baie baie sterkte en try relax dis nou uit jou hande.

CCLR ek het my eerste maand op fertomid swanger geraak en hier is BAIE op die thread wat ook swanger geraak het daarop. Nie alaml chat meer hier nie maar om n paar te noem:
Skapie
Anje
Mommy2monster
Driekie
Ansa

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190876 by Goggatjies
Goeie More

Klippie sterkte vir vanmiddag, hou alles gekruis vir jou dat alles goed afloop
Laat ons weet hoe dit gegaan het

Hallo CCLR, hier was 'n paar op fertomid, en het swanger geraak

Gaan goed met my, gaan bietjie volgende week by skoonma kuier, het in 'n gaste huis bespreek en sy kom daarna toe, in Vanderbijl, darem naby genoeg dat ek nog na my afsprake toe kan gaan
moet maandag die midwife sien en die 2 de july gaan ek vir 4 d scan, so ek sal van my foon af post

Lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190874 by sexy~hexy
More almal

Jammer ek was gister MIA, moes gaan vir my medical hernuwing, ons moet mos medies "fit" veklaar word om op die myn te werk.

Hoe gaan dit met almal? Het julle die naweek geniet?

Klippie...dis nou uit jou hande uit, plaas als nou in God se hande. Vat dit rustig, al is dit hoe moeilik. Ons almal bid vir jou, en ek spreek weereens lewe uit oor jou baarmoeder. Glo en vertrou dat dinge gaan gebeur soos wat God dit vir jou beplan het...

CCLR...hier is al baie dames wat swanger geraak het op Clomid en Fertomid.

Strikkie...hoe gaan dit nou met jou?

Jooste...fxfxfx vir jou 2WW...ek spreek ook lewe uit oor jou baarmoeder!!

Leka daggie....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account