× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #190868 by klippie
More dames!

Vandag is die groot dag! Ek is super nervous en onrustig! Moet 12 uur daar wees - hulle doen my 1 uur. Daarna huis toe - maar ek sal post van my laptop af.

Welkom CCLR. Ek dink almal hier het al Fertomid of Clomid gebruik - kan nie nou onthou wie almal swanger geraak het nie, maar ek dink amper Anje en Hexy en Morgan.

Toodles

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190824 by Cisca
Replied by Cisca on topic Fertomid - Enige sukses?
Hi almal

Ek is nuut hier. Wonder of iemand sukses met fertomid gehad het, en hoelank dit geneem het.

Dankie

CC

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190712 by Strik*kie
Sjoe, Morgan maar die tyd vlieg vreeslik. Een van die dae is almal se kids al groot.

Waar is Hexy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190691 by Morgan
Hello julle

Kan julle glo my dogtertjie is al n jaar oud!!!! scary hoe vinnig die tyd vlieg.

Klippie dis GREAT dat hulle so mooi groei ek dink nie jy hoef te veel oor hulle te warry nie. Jy moet nou relax dat jou lyf reg is om hulle te laat groei as hulle terug plant. Hehehe dis eintlik baie meer intersant om so n baba te maak. Moenie warry oor watter om terug te plant nie plant die sterkste 2 terug.

Ek hou BAIE styf duim vas vir jou!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190679 by klippie
Dankie al julle girls dat julle so mooi en so baie omgee vir my! Ek sal elkeen van julle eendag 'n beurt gee om my baba se poefdoek te ruil :-)

Strik & Jooste - ek het dit al voorheen op moomie gesê: Koop vir jouself mans flennie pajamas by woolies. Hulle het mos 'n "emergency exit" voor vir die mans, maar dit werk net so goed vir lui huisvrouens wat net wil lê en nie uittrek nie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190640 by Strik*kie
:lol: Jooste, ek oorweeg ook al die gaatjie in die pj-broek hahahaha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190635 by joo~ste
Strikkie
He he...jong - dan beteken dit net dat jy nog sal moet uithaal en wys tussen die lakens! En...dit is so koud!! Ek het gedink ek gaan net vir my 'n gat in my pajamabroek sny!!! Ek kry te flippen koud om uit te trek vir die aksie!

Hi Pais!

Anje:
Ag...te ougat..die poep mondjie! Onthou om jou baba boudjies eerste neer te sit as jy haar neerle. Mens is mos geneig om die koppie te laat sak en dan volg die lyfie en boudjies en dit trigger eintlik 'n refleks en maak hulle weer wakker.

Ankia
Ek is seker jou kleinding is okay. Sy kry ook dalk net koud! Druk haar bietjie dat sy wakker word. Hoe gaan dit met jou gewig? Gym jy nog?

Klippie
"Ons Vader, maak asb. Klippie se hart rustig oor haar groeiende embies. Help dat sy sal weet U hande is nou daarmee besig en dat als wat U aanraak volmaak is. Ek bid dat al 3 embies baie goed sal groei en dat die FS 'n goeie besluit sal maak oor watter 2 ideaal is vir terugplant. Dan bid ek ook dat daar 'n ou enetjie oorbly vir vries vir latere gebruik. Amen"

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account