× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #190370 by Strik*kie
Hi almal

Waar is almal?

Klippie, WOW - ek sien ook 'n 2ling of meer ;), hou vir jou FX!!!

Hi Anje en Ankies!!!

Cornel, voor jy jou ogies uitvee is die tyd weer verby, sterkte!

Grenaat, ek is so jammer oor jou kleinsus, my gebede gaan uit na julle familie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190339 by Cornel
Baie dankie Anje!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190337 by Lia
More more dames

Lekker koud vanoggend.

Klipper, dis wonderlik man !!! Weet jy is 'n besige bytjie, maar ontspan en vat dit rustig. Kyk 'n movie of iets. Ek is baie bly vir julle, kan nou nie wag om te hoor wat die dr se nie.

Ankia, wow tyd vlieg, kan nie glo jy is al so ver nie. Baie bly dit gaan goed met julle twee.

Morgs, kan nie glo Carli is al 1 more nie en sy is so pragtig.

Toemaar Jooste, ek werk ook vandag, darem net halfdag, my baas is lekker uit vanoggend en ek hoop hy kom nie terug voor ek moet ry nie. Dis lekker sonder hom hier. Ek hou styf duim vas vir jou, kan nie wag vir toets datum nie.

Ai Cornel, jy moet die kuier in SA baie geniet. Die tyd gaan vinniger verby gaan as wat jy dink.

SH, ek sal my bes probeer om 'n foto vanaand vir jou te kom post, sy is nou pragtig.

Girls, ek het 'n heerlike dag gister gehad, my man moes werk, so dit was net ek en L home alone sonder planne, dit was heerlik, siende dat ons naweke deesdae volgeboek is en ookvir die volgende 5 weke volgeboek is. Dis nou maar die nadeel van baba he, almal wil die heeltyd kom kuier en my man kan mos nie nee se vir 'n kuier nie. Darem gaan die mense nou vroeg huis toe. Ek geniet vir L nou so baie en ek lees haar tekens al hoe beter. Daardie nare eerste paar weke is amper vergete.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190319 by Goggatjies
Goeie More

Klippie - wow 10 eiertjie, laat ons weet hoeveel is bevrug - dit is great

Hier gaan dit goed, ek is by die werk en dit is dood stil

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190318 by Cornel
Goeie more dames.

Ek sien dis DOODSTIL hier!

Ek groet solank! Ons ry vanmiddag tot in Lubumbashi en dan more oggend vlieg ons.

Ek huil al van gister af.............was nog nooit solank van dh nie.....ons is al amper 5 jaar getroud. Ek gaan vir 5 weke SA toe dan kom hy eers!

Julle moet tog asb mooi na julle self en na julle babies kyk!

Ek kom weer die 20ste Aug terug.................

Mooi bly julle!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190307 by klippie
More dames!

Dit het baie goed gegaan gister - 10 eiertjies is uitgehaal, en ingespuit (ICSI). Ek het amper niks pyn nie - net bietjie seer as ek piepie. Die embrioloog gaan vandag bel om te se hoeveel van die eiertjies is bevrug - sal laat weet. Ek drink nou antibiotika (om blaasinfeksie te keer) en cygolgest setpille.

Ek het besluit om vandag by die huis te bly, maar ek is spyt, want ek is nou al klaar verveeld en die dag het nog nie eens begin nie!

Hoop dit gaan goed met almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #190153 by joo~ste
Hallo almal!
(ek is seker die enigste een wat hier rondhang op die oomblik...almal hou seker lang naweek? :dry: )

Klippie ek is seker dat jy minstens 'n tweeling gaan he!!!

Aan al die ander...hallo!!! Driekie, Hexy, Cornel, Ankia, Anje...en die wat ek nou vergeet het.

Ek lees erens van iemand wat haar swangerskap moes beindig het. Ek ken nie...maar ek is baie hartseer om dit te hoor. Dit klink vreeslik!

AFM
Was op CD13 vir 'n follie scan (gebruik Femara die siklus) en het toe reeds 2 "Mature" follies gehad wat gereed was om te pop. Het geBD dat dit klap ...en is nou in die angstige 2ww. My FS se dat ek nie te vinnig moet aanbeweeg IUI toe nie. Hy hou daarvan om 'n vrou swanger te kry so natuurlik as moontlik en hy voel dat ek eerder nog 'n paar siklusse Femara moet probeer. Ek aan die ander kant voel gedruk vir tyd en is haastig. Wil SOOO graag (net soos julle almal hier) nou net flippen swanger word.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account