× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #189468 by Feetjie
Middag Girlies

Dis so stil deesdae hier wat dit baie maklik maak om bietjie op te vang.

Klippie --- wow wow wow,, dis als so so 'opwindende tyd'... Baie baie sterkte,, ek kan net dink hoe jy nou al moet voel na al hierdie inspytings,,meds,,sonar, bloods. Hou nog net bietjie uit dis nou ampertjies klaar,jy's verby die hond se stert. Ek sal regtig vir jou gebedjie opsê vir hierdie keer,, glo dat dit werklik jou keer is hierdie. baie baie sterkter nogmaals.

Vir al die ander girlies,, bly dit gaan goed met almal....!!!

Ek het toe my Lab gehad -- Dok Strikdas het endo gekry en ook afgehaal en ook gese moet asap vir iui weer gaan,, wel dis ook gedoen nou in die liewe lawwe 2 weke wag...........!

Lekker aandjie verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189365 by Morgan
Nee wat maak seker daai follies is mooi groot een dag gan geen verskil maak nie. Dis so exciting om elke dag n update te kry!!!

Hoeveel gaan hulle terug plant/ gan julle van hulle vries?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189360 by klippie
Morgan - my man moet sy deposits maak dieselfde tyd as wat hulle die egg retrieval doen! Die follies groei mooi, maar ek het gehoop hulle so meer gegroei het vanaf Vrydag, dat ek vandag al reg kon wees om te trigger. Maar nou ja, ons wag al so lank, nog een daggie sal nie 'n verskil maak nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189346 by Morgan
Hello almal

Pais rikus is so cute man!!!

Driekie was lekker om jou en almal die naweek weer te sien... sien julle amper weer.

Klippie hier kom twins!!!! dis rerig baie follies en eks seker hulle groei baie mooi. Het jou man al sy deposits gemaak of nog nie? fxfxfx vir jou al die pad!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189148 by klippie
More dames!

Wou net gou kom rapporteer - was vanoggend weer vir CD 13 scan. Follies is nog bietjie klein, so ek moet nog stimuleer. Dan kan ek more-aand ovidrel spuit en Donderdag "harvest". Ek het op die oomblik baie pyn - ek het baie follies wat nog groei, en spuit nou sulke stuff wat keer dat ek ovuleer. My maag lyk al soos 'n gieter van waar die naalde oral ingedruk is.
Moes ook vanoggend laat bloed trek. Moet more-oggend weer gaan vir scan.
Ag stuur asseblief 'n skietgebedjie vir my dat my verkoue weggaan, dat ek nie pyn het nie en dat my follies flippen groei!

Slakkie - skim, geluk met jou b-day!

Drixter -baie bly om van jou te hoor - het julle kuier foto's uitgecheck op FB, dis soooooo nice. Jy lyk in jou noppies!

Al die ander girlies - hallo hallo, ek chat later weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189143 by Goggatjies
hallo Pais

rikus is te pragtig - wow
Hoe gaan dit terug by die werk???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189139 by Goggatjies
Goeie more

Hallo driexter, dit is lekker om jou hier sien
Ek sien julle het lekker gekuier die naweek

Ek was die hele naweek in my pajamas, en dit was so lekker ek het net niks gedoen nie

Verder gaan dit goed voel vir goed, en gaan weer vanmiddag gym

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account