× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #188408 by Strik*kie
Hi

Waar is almal? Hopelik in die bed met lekker boek ;)

Jooste, nope geen meds nog sover. Dr se nie nodig vir clomid/fertomed, so ons sal sien wat gebeur met afspraak maar dis eers aug!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188070 by Goggatjies
Goeie More

Ek hoop almal het 'n rustige aandjie gehad
Dit is koud en nat hier in Joburg

Voel baie beter vandag

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187946 by joo~ste
Strikkie
Ek sien jy TTC al van 2007 af? Ja...dit is lank en ek kan goed glo dat jy gatvol is. (Ek weet net hoe voel ek na 2 jaar!). Het jy enige behandeling in die tyd gehad? (Jammer...ek is so min hier dat ek nie altyd almal se stories onthou nie).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187931 by Strik*kie
Nee, jong, gaan natural ttc vir eers. Gaan vlge week afspraak try maak by fs, sal dan sien wat gebeur volgende. Is redelik gatvol getry, is nie eens lus om dr te sien nie.

:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187925 by joo~ste
Jy sien...en dit is juis vir daardie glipsies waarvoor ek so skrikkerig is.... hie hie :)

Ja...dit is ook 'n lekker forum!
Wat is jou PVA die maand? Enige meds?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187923 by Strik*kie
Jooste, ek hoop die maand is die regte maand vir almal!!!! ;)

Toemaar, hier is paar van ons wat baie "private" op "vuisboek" (:lol:) is, maar ek verstaan ook wat jy se, het al 'n glips of 2 gehad daaroor.

Ek gaan loer so af en toe op julle ander forum, dit lyk baie nice daar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187918 by joo~ste
Klippie
Ja, ek is vuisboek, maar verkies om nie daarop te chat nie. Niemand in my familie weet dat ons TTC nie en ek wil nie die kans vat dat iemand erens dalk iets laat val op my Wall nie. So...ek chat eerder maar op die forums en spring daardie risiko vry. :dry:

Ek hoop ook dat hierdie maand die een sal wees. Na soveel onsuksesvolle siklusse is ek so effens sinies. Nou weet ek ook nie of dit 'n goeie of 'n slegte ding is om so te wees nie. Maar eerlik...ek is nou al so gewoont aan 'n BFN...dat ek regtig verstom en verbaas gaan wees as ek eendag 'n BFP kry. Ek is doodseker dat ek oor en oor elke dag op stokkies sal wheeps om die 2 lyntjies te sien tot 12 weke net om op te maak vir al die vorige BFN stokkies oor die laaste 2 jaar.

Ek het nie geweet dat jy nou IVF gaan doen nie? Eerste keer? Het jy dus alreeds IUI gehad?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account