× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #187820 by klippie
Jooste, jammer ek kan nie almal se goed altyd so mooi onthou nie - vertel net gou vinnig weer van jou ttc en watter behandeling jy op is en hoekom en so aan!

Chana - bly jy loer weer in! Hoop julle vakansie was lekker. Jy het nou so 'n lekker naampie cha-na-na!

Waar is Anje?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187782 by joo~ste
Hi julle!
Hexy: Ek stem saam. Dit is koud en triestig by ons en ek wil net slaap! Ek hoop AF daag sommer nie vir jou op nie...dan is dit 'n verassing wat jy kry...sonder dat jy regtig hard probeer het!!

Klippie:
Sjoe! 13 follies!! Mensig! Ek is bly jy doen IVF. Dit moet nou net vir 'n slag jou beurt wees om pg te raak! Jy wag darem al baie lank.

Hi Strikkie. Ja...ek het bietjie laag gele. Het nie Mei maand enige meds gebruik nie en is tans besig met examen. So was ekstra skaars. Hierdie maand weer besig met Femara en gaan Donderdag vir 'n follie scan. Sal dan sien hoe dit lyk.


Ha ha...julle klink vir my ons is almal tans op Citro soda. Ek het vanoggend my 2de glas (cranberry) afgesluk. Ek dink nie dat ek regtig urienweg infeksie het nie. Maar iets is nie lekker nie. Ek het van gister af hierdie erge dull pyn (uterus en eierstokke) as ek piepie. En veral as ek hard piepie of as my blaas vol is (sorry vir die TMI). Weet nie wat dit kan wees nie. Ek het dit laas ervaar die eerste paar dae na my laparoskopie en dit laat my worry of ek nie dalk infeksie erens het nie. Egter het ek nie koors nie en voel ek andersins heel okay. Ek sien die FS Donderdag, so sal dan maar by hom hoor wat hy dink.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187771 by ChaNa
Hi Almal

Het baie lanklaas gepost hier, maar lees darem elke dag wt julle aanvang.

Bly om te sien dit gaan nog goed met almal.
Klippie baie sterkte met die IVF, ek hou styf duime vas.

Driekie - Baie geluk met die nuwe werk ek is sooo bly vir julle.

Ek het my username verander vir bietjie meer privaatheid.

AFM : Ons vakansie was baie lekker gewees was net vreeslik bedrywig en het baie vinnig verby gegaan. Sal fotos post sodra ons alles het en tydjie het.

Lkker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187743 by Laliek
Hi daar julle!

Was so lank terug hier en toe ek oplog toe sien ek Klipster se nuus!

Klippie dit is great!! Nou beter al 13 sommer groei! Ek hoop rerig hulle kan goeie kwaliteit daar by jou kry en dat die eerste probeer slag sommer sal werk!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187731 by Strik*kie
Halloooo

Klipster, woohooo, ons hou fx dit werk die keer. DIT MOET NET!!

Morgan, jammer oor jou kar :(

Jooste, sterkte met die cycle! Jy is skaars?
Hi Ankies!! :( vir die blaasontsteking.
Waar is almal? Hexy, Slakkie, Cornel??????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187697 by Goggatjies
Wow klippie 13 - dit is great
Ek het die cranberry Citrus Soda en dit is darem oraait, die ander wat ek die vorige keer gedrink het, ek dink Lime of so iets was baie sleg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187691 by Morgan
Ja klippie jy moet asb met jou tjommies praat en se next time moet hulle op n ander kar val nie myne nie!!

13 follies???? holy moly maar jy vat nie stront nie!!! jy en DH moet maar eerder nie die maand BD nie net nou word jy die volgende octomom!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account