× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #189133 by Paisley
hey dames!!!! HOE GAAN dit??? SJoe maar ek het lanklaas bietjie catch-up gespeel. Drix, ek is blyom te hoor dat dit so goed gaan. Ek hou duime vas vir die werk jong!

Klipper - ek hou alles vas vir die IVF!!!! Tweeling hier kom ons.

Sorry - ek lees nou nie so ver terug vir al die personals nie... maar julle almal is gegroet.

AFM - ek wag vir AF, want wena ovuleer mos terwyl ek borsvoed en ek het so 2 weke terug ewcm gehad - so she would be here any day now.

Prentjie van my liefie;

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #189041 by Driekie
Helloo hello hello almal!!!!!!

Dit gan heel goed met my en my twee woelwatertjies - klein Eoin raak nou wintie - hy knibbel deesdae te lekker aan enige ding wat ons eet en ek het Vrydag vir hom begin pappies gee. En die klein klits het nogals Vrydag aand vir die eerste keer vir so kort rukkie (seker so tien tot vyftien tellings) gesit.

En dan is Markus ewe wintie want my ma se baas het vir hom vir syt b-day n iplay laptop-thingie gekoop en hy "werk" nou elke dag en "check sy invoices"!!

Verder is altwee nou deur die dag by n speelgroepie en geniet hulle gate uit!

My nuwe werk is very nice - moet net hare op my tande he want die politiek daar is nogal iets om te beleef...ek sal in die aande kom loer wat hier aangaan tot ek n notebook of nuwe laptop het want ek wil liewer so min moontlik "persoonlike" goed doen en mention by die werk.

En dan gaan dit darem al baie beter want manlief het n paar baaaaaie nice onderhoude gehad die afgelope week - die een wat ons regtig hoop en bid hy kry moet hom more laat weet, so ek vra maar weer vir elkeen se gebedjie asb!

En dan
Klippers - ek is so so bly vir jou part - ek hoop regtig binnekort kry jy jou goeie nuus, jy verdien dit deur en deur!!O ja en Ciplaton is n baaaaie goeie aanvulling!
Striks - voor jy jou oe uitvee is dit Augustus!
Hexy - sjoegies sulke siektes is glad nie lekker nie!En as jy dit so 2 2 op n slag kry nog minder!Sterkte!!!!
Cornel - sterkte met skoonma se dinge - ons self het so n stryd die laaste ruk. By ons was my skoonma vir hordes scans en bloed-toetse en daar wys niks nie, byt net vas en kyk maar die erger probs mis - dis al wat jy in so geval kan doen!
Jooste - miskien was die breuk net wat nodig was - If He brings you to it, He will bring you through it ne!
Chana - hoop die vakansie was lekker gewees!!
Morgs - daai gesiggie is te cute!!!Sy raak wragtie net mooier en mooier!!!
Anks - ok ma goed jy kry als nou in orde, een van die dae is sy hier!

Anyways - ek gan groet
Babaliefie slaap klaar en Markus moet nou rustig raak...so laat ek hom bietjie aanhelp droomland toe
Chat weer soon!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188871 by Cornel
Hi julle,skies ek is so stil.........

Ek voel nie baie lekker nie,die stres is bietjie baie hier.....en ek wil nie so negatief wees as ek hier gesels nie!

DH is darem vanaand (vrydagaand) op sy laaste nagskof. Dan is hy saterdag,sondag en maandag bietjie by die huis.

Ek en MIL vertrek die 17de die middag,slaap dan oor in Lubumbashi en vlieg dan die oggend van die 18de SA toe.

Ek kom loer elke aand wat hier aangaan,maar ek sien dis baie stil!

Morgan,pragtige foto van nou poppie!

Okay en die res kan ek nie onthou nie!

Lekker aand vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188851 by klippie
Hi girls!

Jammer, dit was dol vandag, kom nou eers tot ruste!

Was vandag vir CD10 scan. Regs is daar 6 follies wat meet tussen 9 en 14mm. Links is daar 6 follies wat meet tussen 8 en 12mm en nog 2 kleintjies wat sy nie gemeet het nie. So ons kyk na potensieel 12 follies.
Ek moet more-oggend begin om meds te spuit om te keer dat ek ovuleer, en gaan Maandag vir nog 'n scan. Dit lyk of ek Maandag-aand ovidrel gaan spuit, en Woensdag die harvest doen.

Ek het ook vandag die embrioloog ontmoet wat betrokke is by die proses - wow, sy is amazing en het alles so mooi verduidelik!

Julle moet 'n lekker naweek hê - ek sal Maandag weer kom post na die scan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188832 by Strik*kie
Hallo, ek is ok hier maar dit gaan dol by my :lol:

Hoe gan dit???????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188829 by sexy~hexy
Hey Morgan

Jong...was vandag rof hier by die werk...ek het vanoggend geroofkyk, maar toe raak dit so besig, en nou post ek maar net gou om te se hou lekker naweek, Maandag gaan ook besig wees, so sal seker darem weer van Dinsdag af so bietjie kan saam gesels :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188824 by Morgan
Waar is almal..... Cornel?? hexy??? strikkie????

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account