× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #188687 by Goggatjies
Morgan - die foto is te pragtig
Klipster laat ons weer hoe dit gegaan het vandag

Gaan goed, is so bly dit is Vrydag, het erenstige rus nodig die naweek, is gedaan

lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188536 by Morgan
Exciting stuff klippie!!! Ek het die centrum materna gedrink met geen problems nie.

Lyk my ons thread hou van world cup babas.... Xen, De Nys, Carli en Shayne is sokker world cup babas.

Check my mooi ou poppie
File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188490 by Goggatjies
Hallo

Klipster - hehe, 'n rugby world cup baby, hoop net nie dat sy op 'n dag kom wat die bokke speel nie, dan sal ek maar alleen moet gaan kraam - hehe

Klipster jy kan ook kyk na centrum se multivitamien en as jy dan swanger is oorgaan na hulle swanger reeks toe

Verder gaan dit goed, ek is net moeg en honger
lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188473 by Strik*kie
Klipster, Lol - ek was verveeld toe sit en speel ek en vandaar die sterretjie :lol:

Baie sterkte vir mre, ek dink daai gaan jou lucky een wees en oor 9mnde het jy 'n bondeltjie!!!!FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

Ek drink op die stadium vitaforce nutri b (dink dit het als in) Clicks het dit deesdae baie op special koop 2 kry 3e verniet. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188463 by klippie
Verder het ek nie veel nuus nie - gaan more vir my CD10 scan en gaan 'n draai maak in die lab & teater waar hulle ons pieringtjie-baba gaan meng. Nogal opgewonde :-)
More gaan ek ook begin met bloed trek, en kry my verdere meds wat ingespuit moet word om te keer dat ek te vroeg ovuleer ... ouch!
Okay over & out.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188461 by klippie
Hi Ankia, jou babatjie gaan in die middel van die world-cup gebore word!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #188459 by klippie
More dames

Ek loer net gou-gou in, dis maar lekker stil.

Wil ook net skinder oor Slakkie - niemand weet wat aangaan nie en sy was veronderstel om te IUI. Nou wat nou?

Strikkie, hoekom het jy ook nou jou naam verander met 'n sterretjie in? Okay, dit lyk mooi, jy kan dit maar hou.

Kan julle asseblief vir my 'n goeie multivitamien aanbeveel wat ek kan drink? Iets met baie kalsium, omega en foliensuur. Ek dink dis wat groeiende babatjies nodig het, ....en whatever nutrients mens uit 'n garage-pie kan kry! Daar moet net nie "preggie" iets op die botteltjie staan nie hoor, net 'n doodgewone vitamien vir jan-rap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account