× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 months ago #187874 by Strik*kie
Hey Klipster, pm my bietjie dat ek hoor wie maak wat se skandes :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187865 by klippie
Jooste, is jy op vuisboek?

O ja meisies, ek het foto's van ons vakansie op vuisboek gesit - julle kan gaan loer. Dis bietjie baie, maar ietsie van als.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187861 by klippie
Strikkie - wanneer kruip jy nou weer uit jou gaatjie? Het nogal baie gedink aan jou vandag. Ek maak werksmarakkas met mense van jou valley.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187860 by klippie
Ag ek hou sommer baie duime vir jou vas Jooste! Dis baie tough, maar somehow kry mens krag en druk deur en dan kyk jy terug en dis nie so erg nie!

Chana, ons sal nog daai koffie-ding doen op 'n stadium - kan jy glo dis al amper 'n jaar sedert ons saam geIUI het? Die tyd vlieg hoor!

Ansa pansa! bly om van jou te hoor - hoe gaan dit met die badtyd en MIL? - het ons broek vol plannetjies gewerk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187857 by joo~ste
Hi Klippie
Ek is tans op my 3de siklus Femara na my laparoskopie. As hierdie rondte ook onsuksesvol is, is die volgende stap seker IUI. Sal maar hoor wat die FS te se het.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187833 by ChaNa
Hi Klippie

Hehe ja dis die begin van my naam en van en sommer lekker kort lol.
Wanneer kuier ons bietjie, ek skop myself nou nog oordat ek nie daai tyd jou gestick het vir 'n koffie toe ons ini hospitaal gewag het nie. Maar jy weet mos dh was by en is maar skaam vir nuwe mensies lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 months ago #187826 by Ansa_S
Hallo almal!!!!!!!!!!

Jammer ek is so skaars, maar MJ word nou so oulik en bly na 'n tietie deesdae al bietjie wakker vir 'n rukkie en dan kuier ek en hy te heerlik!

Hy begin nou geluidjies maak en ek wil hom net opvreet!

Kan nie dink ek moet al augustus terug gaan werk toe nie!

Ons gaan sondag MJ doop want my sus land saterdag! Dan gaan sy hom vir die eerste keer in lewende lywe sien! Ek kan nie meer wag nie!

HEt ek enige BFP gemis???

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account