× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 4 months ago #183901 by Goggatjies
Lekker naweek
Ek het hoofpyn en wil nie weg gaan nie, hoop ek sal bietjie kan rus as ek by die huis kom.

geniet die naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183878 by klippie
Girlies julle moety 'n lekker naweek he!

Cherio

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183872 by klippie
Morgan, ek het nie 'n clue wanneer my siklus weer begin nie. ek het die pil begin drink op dag 3, maar die eerste pilletjie na die silver gedeelte (mens drink gewoonlik in die silver gedeelte as jou siklus begin). So daar 17 pilletjies om te drink voor die onaktiewe pilletjies begin. So ek dink my siklus moet dan 31 Mei begin.
Dis maar 'n verrassing seker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183868 by Morgan
Klippie so wanneer presies is jou IVF? nog 2 weke?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183855 by klippie
Ja ankies, george roep is baie beter as om heeltyd naar te voel maar daar gebeur niks!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183852 by Goggatjies
hehe klipster - ek hoop jy voel gou beter
Ek het MS gehad met W, tot die dag wat hy gebore is, so ek glo ek sal dit met heirdie ene ook he. Nie lekker nie, maar ek is darem nie naar nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #183847 by klippie
Sorry girls - ek sien nou eers hoe vrot die spelling is - ek tik van my laptop af, die knoppies is nie so lekker nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account